Jump to content

Robert & Telanie: Nuwe Lede


Robert & Telanie

Recommended Posts

Ons is nuwe lede van die forum, ;) dankie vir die geleentheid wat ons het om enige vrae te vra en antwoorde te kan kry. Dit is opwindend om te weet dat daar soveel mense is wat dieselfde besluite gemaak het as ons. :ilikeit:

Robert: Ek is 'n elektrisien en was gister vir 'n onderhoud om te gaan werk in Aus, ons is baie opgewonde, en ons behoort teen 20 Apr te weet. :D

Telanie: Ek werk vir 'n prokureur, maar ek sal sien of ek weer vir een wil gaan werk. :whome:

Ons het nie enige kinders nie, en ons woon tans in Gordonsbaai. :D Ons kan natuurlik nie wag om Aus toe te gaan nie. Ons geniet dit om al die vrae en antwoorde te lees wat op die forum geplaas word. Die foto's is wonderlik om na te kyk, want nou kry 'n mens darem 'n idee hoe lyk dit daar. :P

Robert & Telanie

Link to comment
Share on other sites

Welkom, Robert en Telanie

Ek hoop dat julle dit sal geniet hier by ons en dat al julle vrae sal beantwoord word!

Engie idee waar julle in Aus wil bly?

Link to comment
Share on other sites

Hallo julle en welkom! :blink:

Hoop als verloop sommer vlot vir julle. Waarheen is julle oppad.

Groete

Bianca

Link to comment
Share on other sites

Join the conversation

You can post now and register later. If you have an account, sign in now to post with your account.

Guest
Reply to this topic...

×   Pasted as rich text.   Paste as plain text instead

  Only 75 emoji are allowed.

×   Your link has been automatically embedded.   Display as a link instead

×   Your previous content has been restored.   Clear editor

×   You cannot paste images directly. Upload or insert images from URL.

×
×
  • Create New...