Jump to content

1 Year Anniversary!


Lynnie

Recommended Posts

WHOOOO HOOOOOO!!!!!!!!!!

Ons is vandag an 1 jaar in stunning Brisbane!! Weet nie waar die tyd heen is nie, maar ons is VERSKRIKLIK gelukkig hier (behalwe vir die verlange na familie EN ordentlike dokters natuurlik :whome: ).

Aan enige een wat hierdie enrome skuif en aanpassing oorweeg: It is SO worth it!!!!!! :ilikeit::ilikeit::ilikeit:

Baie dankie aan al die forumites... julle raad, advies, motivering en ondersteuning het ons ontsettend baie gehelp en doen nog steeds. Hierdie forum is voorwaar 'n comfort zone en support group :hug:

Link to comment
Share on other sites

Dis so lekker om jou post te lees!

Ons wil in Junie Canberra toe trek en nou kom die twyfel of ons die regte besluit maak. Jy laat my sommer weer positief voel.

Link to comment
Share on other sites

Baie geluk Lynnie!

Wat se tydperk was die "verlange" die ergste gewees?

Link to comment
Share on other sites

Baie geluk Lynnie!

Wat se tydperk was die "verlange" die ergste gewees?

An die begin het ond deur 'n honeymoon fase gegaan vir so paar weke. Toe skop realiteit in.... veral as jy begin kyk na skole vd kids ens... Die verlange kom en gaan maar, dit is moeilik op spesiale geleenthede soos verjaarsdae en die geliefdes is nie bymekaar nie en soos nou wat my skoonma in die hospitaal is - dan voel mens skuldig omdat jy nie daar is om te help en onderskraag nie. Maar ons het nog nooit gevoel ons wil teruggaan nie - dit compare nie eens met ons lewe in sa nie :ilikeit:

Mens kry maar jou ups en downs, dit is normaal - solank mens net die positiewe raaksien en onthou hoekom jy dit gedoen het. Ons was desember terug vir 2 weke en dit was 'n eye opener - het baie closure gekry. Ons was SO bly om terug te wees by die huis in Oz!!

Ps: Mis Loftus Versveld amper die meeste :whome::cry:

xxx

Link to comment
Share on other sites

Congrats

Link to comment
Share on other sites

Archived

This topic is now archived and is closed to further replies.

×
×
  • Create New...