Jump to content

Tiepie: Dis wie ons is...


Tiepie
 Share

Recommended Posts

Dag almal

Ons het ook besluit om te gaan, maar dis nog "early days". Ek het reeds skills assessment gedoen (Pr.Eng) en wag op die oomblik vir moontlike aanbod van maatskappy in Sydney. Was laasjaar Junie daar op LSD trip. Ek's te 'n ou toppie vir 136 punte, dus gaan ons eers 856/121 probeer, maar my vrou is 'n "nurse", so ons kry ook haar papierwerk reg vir 136 as ons nie regkom met 856 nie.

Ek hou julle op hoogte, en sal seker nog vrae vra later.

Groetnis,

Tiepie

Link to comment
Share on other sites

Welkom, Laat weet as ek kan help.

Dax

Link to comment
Share on other sites

Hi Tiepie

klomp ou toppies hier-maar elke os kom in die kraal-WELKOM!

Link to comment
Share on other sites

Join the conversation

You can post now and register later. If you have an account, sign in now to post with your account.

Guest
Reply to this topic...

×   Pasted as rich text.   Paste as plain text instead

  Only 75 emoji are allowed.

×   Your link has been automatically embedded.   Display as a link instead

×   Your previous content has been restored.   Clear editor

×   You cannot paste images directly. Upload or insert images from URL.

 Share

×
×
  • Create New...