Jump to content

Bloemfontein koffie klub


jacquesd

Recommended Posts

Hi daar

Lyk my daar is nie mense op die forum wat van Bloemfontein af kom nie, of hulle is net vreeslik stil.

Daar is van my aangetroude familie wat einde laasjaar oor is Perth toe, en op 'n plaas daar bly.Daar is nog een van my vriende wat nou in die finale stage is, en behoort so teen April/Mei/Junie oor te gaan, of daar naby.

As daar nog mense is wat beplan, of alreeds besig is, sal dit lekker wees as ons bymekaar kan kom en

koppe bymekaar sit, en ons worries opsy skyf.

Laat weet, en dan reel ons ietsie.

Groete

Jacques

Link to comment
Share on other sites

  • 2 months later...

Is daar nog 'n koffieklub?

Ek en my man sal graag aansluit! Het nog 2 vriende wat ook al die bal aan die rol gesit het, ook van BFN. Wanneer en waar?

Karen

Link to comment
Share on other sites

Is daar nog 'n koffieklub?

Ek en my man sal graag aansluit! Het nog 2 vriende wat ook al die bal aan die rol gesit het, ook van BFN. Wanneer en waar?

Karen

Hi

Karen

Jong, hierdie is nog nie 'n klub nie.Ek het 'n lyn in die water gegooi en gekyk wie byt.

Langes is van Bloem, en hy is al amper op die vliegtuig.Hulle is al klaar met medies, en het die naweek die IELTS geskryf.

Ek is nou nog besig om die finale papietjies bymekaar te maak sodat ek vir my TRA kan aansoek doen

en dan kan wag.

Ek weet nie waar gaan dit die beste wees nie.Miskien moet ons kyk oor so 'n week of wat dat ons miskien

by Pretty Garden bymekaar kom.Ek is maar vrot met reelings, so ek gaan my bes probeer om iets gereel te kry.

Groete

Jacques :ilikeit:

Link to comment
Share on other sites

Sjoe julle!!! So bly om mense van Bloem raak te loop. Ons het daar gebly tot einde Oktober laasjaar en toe besluit om Gauteng toe te kom - ons wou immigreer mar die geldjies het maar nie saamgespeel nie en gedink miskien is die gras groener in GP - GROOT FOUT!!! Nou struggle ons om net eers terug te kom in Bloem en ook in die proses AU toe te gaan... julle dis een groot gemors...

Link to comment
Share on other sites

  • 2 weeks later...

bloemfontein BO!! :blush:

Dankie "Langes" en "Mev Langes" vir die lekker koffietjie (ek bly maar by forum name) , Jacques dit was jammer dat julle dit nie ook kon maak nie. Ons maak gerus weer so. VOOR julle vlieg!!

Hou ons op hoogte van julle vordering. PM maar as julle 'n tydjie het.

Gagiano: is julle oppad terugBFN toe?

Karen en JW

Link to comment
Share on other sites

bloemfontein BO!! :ilikeit:

Dankie "Langes" en "Mev Langes" vir die lekker koffietjie (ek bly maar by forum name) , Jacques dit was jammer dat julle dit nie ook kon maak nie. Ons maak gerus weer so. VOOR julle vlieg!!

Hou ons op hoogte van julle vordering. PM maar as julle 'n tydjie het.

Gagiano: is julle oppad terugBFN toe?

Karen en JW

Ons probeer baie hard ja karen maar ons moet maar eers werk daar kry - doen aansoek maar daar kom nie juis iets daarvan nie want lyk my die mense dink mens wil nie van 'n groter stad teruggaan na 'n kleiner een nie - ai ai ai...

Link to comment
Share on other sites

Join the conversation

You can post now and register later. If you have an account, sign in now to post with your account.

Guest
Reply to this topic...

×   Pasted as rich text.   Paste as plain text instead

  Only 75 emoji are allowed.

×   Your link has been automatically embedded.   Display as a link instead

×   Your previous content has been restored.   Clear editor

×   You cannot paste images directly. Upload or insert images from URL.

×
×
  • Create New...