Jump to content

Duvenhage'tjies: 'Dumela' aan almal


Duvenhage'tjies

Recommended Posts

Net 'n vinnige woordjie om almal te groet, myself en gesin bekend te stel...

Ons is sover ons weet die enigste Duvenhage'tjies in Ausie en baie gelukkig hier. Het na 'n skielike ingewing van die oomblik die buite land ingevaar en voor ons, ons oë uit gevee het in die land van melk en heuning arriveer twee en 'n half jaar terug. Manlief Lucas 'n Ketelmaker en ek 'n Maintenance Planner. Ons was in Suid-Afrika ook werksaam by Rio Tinto maar het hierheen verhuis deur 'n werkspermit van 'n 'slawe-handelaar' of soos hulle nou bekend staan as 'labour broker'. Na 'n jaar van vasbyt, deurbyt en baie tande kners het ons weer poste los geslaan by een van die Rio Tinto maatskappye.

Ons is die trotse ouers van 3 tieners. Marius tweede jaar Sparky appy, Rehan in 'n GAP jaar voor hy volgende jaar Patologie gaan swot en Celmi-Celest ons baba in gr10.

Nou ja genoeg van ons...

Link to comment
Share on other sites

Hi naamgenoot

Baie welkom op die forum. :):huh:

L'mari

Link to comment
Share on other sites

Hallo L'mari en gesin, :)

Baie welkom by die forum en ek is baie bly jy geniet die land van sonksyn, melk en heuning. Dit is 'n pragtige land n^e.

Groete,

Benita.

:angry:

Link to comment
Share on other sites

Hallo L'mari en gesin, B)

Baie welkom by die forum en ek is baie bly jy geniet die land van sonksyn, melk en heuning. Dit is 'n pragtige land n^e.

Groete,

Benita.

:angry:

Benita

Haar naam word normaalweg Elmarie geskryf... Myne verskil so bietjie.. maar spreuk dit dieselfde uit :):ilikeit:

L'mari

Link to comment
Share on other sites

Benita

Haar naam word normaalweg Elmarie geskryf... Myne verskil so bietjie.. maar spreuk dit dieselfde uit :angry::)

L'mari

Hallo's julle albei... ja L'mari is reg myne word selfde uit gespreek maar anders gespel...

Link to comment
Share on other sites

Join the conversation

You can post now and register later. If you have an account, sign in now to post with your account.

Guest
Reply to this topic...

×   Pasted as rich text.   Paste as plain text instead

  Only 75 emoji are allowed.

×   Your link has been automatically embedded.   Display as a link instead

×   Your previous content has been restored.   Clear editor

×   You cannot paste images directly. Upload or insert images from URL.

×
×
  • Create New...