Jump to content

ENS met PR?


Tiepie

Recommended Posts

Hallo almal,

Het iemand op die forum ENS met onmiddelike PR (Klas 121) gevolg?

Groetnis

TP

Link to comment
Share on other sites

Praat jy vd 856 Visa?

Link to comment
Share on other sites

Praat jy vd 856 Visa?

Ja, 856 of 121 (Ek weet nie hoekom daar twee verwysings na dieselfde ding is nie.) Ek het 'n (maybe) aanbod van 'n maatskappy in Sydney , en ek is reeds geregistreer by EAust as 'n professionele ingenieur. Dit lyk of die 856 kan werk in die opsig dat dit minder verantwoordelikhede op die maatskappy plaas en onmiddellik PR verseker. Dit lyk ook (sover ek kon uitvind) of die prosesseer tydperk vinniger is as 136 (maar stadiger as 457). Ek sou net graag wou hoor of iemand al hierdie proses gevolg het om te hoor of dit glad verloop het.

Groete

TP (Tom)

Link to comment
Share on other sites

Daar was nou die dag iemand op die forum wat gese het hy het op 'n 121 oorgegaan en dat dit in'n sin beter is as 'n 457. Soos ek dit verstaan het moet jy of 'n 457 visa kry en dan gaan hy "outomaties" oor na 'n 856 na 2 jaar (eenvoudig en onvolledig gestel) of 'n 121. Die verskil is die 457 is 'n tydelike visa wat net vir 4 jaar geld en wat dan op een van drie maniere permanent kan word waar die 121 'n permanenete visa is van die begin af. Gaan kyk by www.immi.gov.au.

Dis hoe ek dit verstaan :)

Link to comment
Share on other sites

Join the conversation

You can post now and register later. If you have an account, sign in now to post with your account.

Guest
Reply to this topic...

×   Pasted as rich text.   Paste as plain text instead

  Only 75 emoji are allowed.

×   Your link has been automatically embedded.   Display as a link instead

×   Your previous content has been restored.   Clear editor

×   You cannot paste images directly. Upload or insert images from URL.

×
×
  • Create New...