Jump to content

Canberra - Deeltydse Boekhoupos Beskikbaar


fouries

Recommended Posts

Deeltydse boekhoupos beskikbaar in Belconnen - Canberra. Tussen 20 en 30 ure per week.

Posisie is by 'n bandehandelaar wat 3 takke in Canberra het.

wonderlike geleendheid om meestal van huis af te werk.

begindatum is enige tyd van nou af tot en met Februarie 2012.

Kandidaat met boekhouondervinding word dringend gesoek.

sou graag hierdie wenner pos aan 'n ander Suid-Afrikaner wou oordra.

sou u belangstel, kontak my asb as gou moontlik.

stuur asb jou cv aan Rienie by rienie@jaxquickfit.com.au of bel my by 0409 538 265.

Link to comment
Share on other sites

Archived

This topic is now archived and is closed to further replies.

×
×
  • Create New...