Jump to content

Net om onsself bekend te stel . . .


Marie

Recommended Posts

Hello Almal

Ek en Floris het September, laasjaar vanaf Nelspruit in Mpumalanga, Melbourne toe verhuis. Werksverpligtinge van Floris het ons egter langer in die VSA en Europa gehad as wat ons in Melbourne was. Vanaf Februarie, is ons vir alle praktiese doeleindes nuwe aankomelinge in Melbourne. Ons kan nie wag om nog nuwe vriende te ontmoet en om ons nuwe lewe, waarvan die buitelyne baie duidelik uitgestip is in hierdie prattige land, in te kleur nie!

Groete

Marie en Floris ;)

Link to comment
Share on other sites

Hi Marie!

Baie welkom by die forum.

Ek en my man is nog besig met ons visa aansoek en sal eers begin volgende jaar oorkom

Ons kan nog nie besluit tussen Melbourne of Brisbane nie. Ons is nie mal oor die humiditeit van Brisbane nie, maar hou van die platteland en buitelewe.

As julle nou eers ingesettle is sal ek graag wil hoor wat julle ervaring van Melbourne is.

Sterkte en alles wat mooi is!

Groete

Anine

Link to comment
Share on other sites

Hi Marie & Floris

May I say welcome to Melbourne! If you are really keen to meet other SA's then I suggest you check under events for Melbourne, we are having a braai/picnic this coming Sunday 25th February, we would love to have you there.

Here is a link to make it easier.

http://www.saaustralia.org/index.php?showtopic=2873

My telephone number is in the post, if you need to know anything that is not mentioned there.

Look forward to meeting you.

Mara

Link to comment
Share on other sites

Join the conversation

You can post now and register later. If you have an account, sign in now to post with your account.

Guest
Reply to this topic...

×   Pasted as rich text.   Paste as plain text instead

  Only 75 emoji are allowed.

×   Your link has been automatically embedded.   Display as a link instead

×   Your previous content has been restored.   Clear editor

×   You cannot paste images directly. Upload or insert images from URL.

×
×
  • Create New...