bananagirl Posted February 18, 2007 Report Share Posted February 18, 2007 Wat 'n oulike website!! Omtrent verslawend. Ek en my man gaan Mei maand vir 3 weke na Australie toe. Dis seker maar 'n LSD. Ek is baie geintereseerd in migrasie na AUS maar my man is baie huiwerig. Gelukkig het ons baie vriende reeds in AUS en was dit nie moeilik om my man te oortuig om hierdie trippie te doen nie. Sien eintlik is hy 'n surfer so hy gaan met "alternatiewe motiewe". Ons beplan om vanaf Sydney met 'n motorhome te toer na Brisbane en al die dorpe uit te kyk. Ons gaan ook bietjie noord van Brisbane kyk. Enige van julle wat ook 'n huiwerige eggenoot het? Enige raad vir ons LSD? Enige iemand wat ons oppad kan ontmoet?Hoop om van julle te hoor. Quote Link to comment Share on other sites More sharing options...
Sheila2oz Posted February 18, 2007 Report Share Posted February 18, 2007 hi Bananagirl.Welkom ek kan jou nie raad gee oor jou LSD planne nie want ek is nog in SA, maar ek se maar net solank welkom en geniet alles wat jy doen en beplan. Ek is seker as manlief eers in Aus is, gaan hy sommer daar wil bly. GroeteSheila2oz Quote Link to comment Share on other sites More sharing options...
bananagirl Posted February 18, 2007 Author Report Share Posted February 18, 2007 Hallo Sheila2ozDankie, ja ek geniet nogal die beplanning van die trippie baie. Hoop maar manlief geniet dit baie. Wil dit graag doen vir ons seuns....toekomstige wit mans (AA)!! Quote Link to comment Share on other sites More sharing options...
Recommended Posts
Join the conversation
You can post now and register later. If you have an account, sign in now to post with your account.