Jump to content

Blou Bul Meraai!


Lynnie

Recommended Posts

Meraai is 'n groot Blou Bul fan.

Net die anner dag laat sy vir haar 'n tattoo maak op elke binnebeen.

Victor Matfield op die een been en Bakkies Botha op die ander.

Toe sy vir Gatiepie op straat raakloop lig sy haar rok op en se:

"Kyk hie! Mooi ne! Kan jy raai wie's wie?"

Gatiepie het die storie so gekyk en toe se hy:

"Nei ek wietie so mooi vannie twee ouens oppie kantie, ma die een innie middel is beslis Pieter de villiers.

Link to comment
Share on other sites

Archived

This topic is now archived and is closed to further replies.

×
×
  • Create New...