Jump to content

Hallo aan die forum


PROzzie

Recommended Posts

Oops!! :lol: Dit blyk my eerste bekendstelling was 'ge-hijack'. So ek probeer weer.

Ek is huidiglik van Krugersdorp en was baie bly toe ek die forum ontdek.

Wat 'n inspirasie vir iemand wat inligting oor Australia en die immigrasie proses soek. :ilikeit:

Ek is 'n enkel ouer, en wag vir die uitslae van die 'skills assessment' om voort tegaan met my 136 applikasie(ek is 'n accountant) My moeder sal ons vergesel as my afhanklike (Hoop hulle is tevrede met die bewyse wat ons gaan lewer), en ons kan nie wag vir die antwoord om voort te gaan nie. Ek moet erken ek is ook een van die mense wat so vinnig as ek kan op die vliegtuig sal wees.

Hoop almal het 'n heerlike en veilig naweek.

Groete

Daleen

Link to comment
Share on other sites

Hi Daleen

Welcome to the forum from one "Krugersdorper" to another. :ilikeit:

You have come to the right place for info on emigrating. But we warned, this forum is addictive!

Kim

:lol:

Link to comment
Share on other sites

Welcome Daleen!

Hope you will get many questions answered here!

Where are you planning to settle in Australia?

Link to comment
Share on other sites

:rolleyes: Hallo Daleen,

Baie welkom by die forum en mag jou pad besaai wees met geluk vorentoe en in Ozzieland. Ons hoop dinge gebeur vinnig vir julle om oor te kom.

Groete,

Benita.

Link to comment
Share on other sites

WELKOM hierso by ons van nog 'n accountant aan 'n ander.

Sterkte met die visa stories en hoop jy hoor binnekort van die skills assessment. :rolleyes:

Cheers

Link to comment
Share on other sites

Daleen hi

Welcome,and good luck with the results of your assesment. What industry are you currently working in? Just so happens that i also know a Daleen who i have lost contact with.

Regards

David

Oops!! :) Dit blyk my eerste bekendstelling was 'ge-hijack'. So ek probeer weer.

Ek is huidiglik van Krugersdorp en was baie bly toe ek die forum ontdek.

Wat 'n inspirasie vir iemand wat inligting oor Australia en die immigrasie proses soek. :rolleyes:

Ek is 'n enkel ouer, en wag vir die uitslae van die 'skills assessment' om voort tegaan met my 136 applikasie(ek is 'n accountant) My moeder sal ons vergesel as my afhanklike (Hoop hulle is tevrede met die bewyse wat ons gaan lewer), en ons kan nie wag vir die antwoord om voort te gaan nie. Ek moet erken ek is ook een van die mense wat so vinnig as ek kan op die vliegtuig sal wees.

Hoop almal het 'n heerlike en veilig naweek.

Groete

Daleen

Link to comment
Share on other sites

Thank you for the warm welcome. We hope to settle in Queensland should we be successful (and we will)with the application. But where in Queensland will Obviously depent on where I find a job. My skills Assessment was lodged on 15/01/2007 with the ICAA. Hope to hear from them this week as they have a time frame of +-30 days.

David I am currently working as a Financial Accountant for a manufacturing Co.

Edited by Daleen
Link to comment
Share on other sites

Welkom, ek hoop jysal gou regkom!

Jy maak beslis nie 'n fout nie!

Terloops, as jy dalk soms verby Hoerskool Monument gaan waai tog vir die skool namens my, dis waar ek skool gegaan het.

Groete, :rolleyes:

Dax

Link to comment
Share on other sites

Join the conversation

You can post now and register later. If you have an account, sign in now to post with your account.

Guest
Reply to this topic...

×   Pasted as rich text.   Paste as plain text instead

  Only 75 emoji are allowed.

×   Your link has been automatically embedded.   Display as a link instead

×   Your previous content has been restored.   Clear editor

×   You cannot paste images directly. Upload or insert images from URL.

×
×
  • Create New...