bothasinoz Posted June 3, 2011 Report Share Posted June 3, 2011 http://www.facebook....209514252416574Gesondheidsbeskuit is $13.50p/kg + posgelde deur aus post. en ons verskaf beskuit aan baie mense reg oor Aus. Laat weet net hoeveel kg jy sou in belang stel met jou poskode dan besvestig ons eers die totale bedrag met jou. Bestellings word maandelik geplaas en sluit op die 15de van elke maand. Alle bestellings word op die 30ste van elke maand gepos.. Bestellings tot 20kg kan geplaas word. Betaling hoef eers gedoen word een week voor die beskuit gepos word, so jul kan nou bestel en eers later betaal.. Link to comment Share on other sites More sharing options...
Recommended Posts
Archived
This topic is now archived and is closed to further replies.