Caroline van Tonder Posted February 12, 2007 Report Share Posted February 12, 2007 HiWil net graag vir my en my Man (Pierre van Tonder) voorstel. Ons is op die oomblik in London oppad Australia toe. As jy dalk hierdie stap al gedoen het kontak my sal graag wil hoor hoe jy dit gedoen het en vir enige raad.GroeteCaroline van Tonder Quote Link to comment Share on other sites More sharing options...
Bianca S Posted February 12, 2007 Report Share Posted February 12, 2007 Hi daarHet nou-net op jou ander message gereageer. Welkom hier! Ons is ook ex Vdbp! In watter skool was jy en matriek wanneer?Hoop julle kry als sommer vinnig agtermekaar, jy sal sien - die forum maak mens baie opgewonde en 'verslaaf'. Quote Link to comment Share on other sites More sharing options...
Rudolph Posted February 12, 2007 Report Share Posted February 12, 2007 Hi Caroline en PierreWelkom by die forum. Ons is ook hier in Vereeniging. Sterk op pad Australie toe. Die Vaaldriehoek is nog net so vaal soos altyd.Groete Quote Link to comment Share on other sites More sharing options...
Annette Posted February 13, 2007 Report Share Posted February 13, 2007 Hi Caroline, Ek het ook op 'n stadium van my lewe in VDBP gewoon. Ek was in Kollegepark laerskool, maar het op Sasolburg hoƫrskool toe gegaan . Ook via die VK gekom. Ons was 7 jaar in Worcs... Good luck, vra maar as jy enigiets wil weet. Quote Link to comment Share on other sites More sharing options...
Recommended Posts
Join the conversation
You can post now and register later. If you have an account, sign in now to post with your account.