Jump to content

Nuut op die forum.

Jean

Recommended Posts

Hi almal

Ek en my vrou beplan al van Julie verlede jaar om oorsee te gaan. Ons is nou al net so oor 'n jaar getroud en dink nou aan familie begin. SA is, tot ons spyt, definitief nie bewoonbaar met kinders nie. So na 'n klomp rondkyk het ons toe besluit op NZ of Aus. My suster is oppad NZ toe, so daars die famailie factor, maar Aus (my eerste keuse) dink ek sal 'n makliker aanpassing wees weens die klimaat.

Ons huis is al 'n ruk in die mark en ons hoop om die maand te verkoop. Sodra die huis verkoop is kan ons ernstig begin kyk na die papierwerk, en dan is ek ook in 'n beter posisie om werk te aanvaar. Dit bring my tot my eerste vraag.

Ek is seker almal moes al in die muur vas geloop het: ek kan nie werk kry tot ek oorgaan nie, en ek kan nie oorgaan tot ek werk kry. Ek kwalifiseer op punte vir 'n "skilled migrant" visum, maar alle tekens dui daarop dat 'n werks aanbod die papierwerk vinniger laat gaan. Ek sal verkies om eers 'n aanbod te kry, en dan die papier werk te begin as anders om. So, hoe het julle werk daar gekry, en wat is die beste manier om die ding aan te pak?

Link to comment
Share on other sites

Hi Jean

Ek sal aan raai jy doen solank die papier werk en waneer jy 'n werks aanbod kry laat weet net vir DIAC dan sal hulle dit dieselfde wees as om the begin met 'n werks aanbod. Die prosess is baie lang dradig en hoe gouer jy kan be gin hoe beter.

Cheers

Rudi

Link to comment
Share on other sites

Join the conversation

You can post now and register later. If you have an account, sign in now to post with your account.

Guest
Reply to this topic...

×   Pasted as rich text.   Paste as plain text instead

  Only 75 emoji are allowed.

×   Your link has been automatically embedded.   Display as a link instead

×   Your previous content has been restored.   Clear editor

×   You cannot paste images directly. Upload or insert images from URL.

×
×
  • Create New...