Jump to content

Werksgeleenthede/job Opportunities


TvdH

Recommended Posts

n Vriend van ons in Perth het vir my die email gestuur en ek wil dit graag met al die forumites deel.

Hier kom nou 'n groot projek aan in Australie in die noorde, dis BAIE groot, geld ook baie goed. Daar's verskillende companies wat deel is daarvan die projek is "Gorgon Projects" Kyk na die volgende websites en doen aansoek vir soveel as moontlik!

http://gorgonjobs.kjv.com.au/gorgon-contractor-roles/

https://www.onetest.com.au/chevronaustcareers/

Link to comment
Share on other sites

Archived

This topic is now archived and is closed to further replies.

×
×
  • Create New...