Jump to content

Van Kaapstad Na Canberra


Canberries

Recommended Posts

Hi almal

Ek is nou 'n groentjie hier, maar my man ken al 'n klompie van julle. Ons het vroeg Feb ons PR visas gekry...'n baie bittersweet dag, soos baie van julle seker ook ervaar het! Ons wag vir ons huis om te verkoop en hoop om in Julie te 'transplant'. Ek het al heelwat op die forum gelees, maar sal baie graag van die ouens in Canberra wil hoor, veral julle met ouer kinders: wat julle ervaring is, hoe julle kinders aangepas het, keuse van skole, sport, ens. Ons seun en dogter is 14 en 12. Groete uit die Kaap

Link to comment
Share on other sites

Hallo, Canberries !

Welkom op die forum, sien julle is ook van die Kaap. Jy behoort gou van ander Canberra-saffers te hoor. Geniet die proses, die bittersoet volg ons almal kort op die hakke.

Link to comment
Share on other sites

Baie geluk, ek dink julle sal baie van Canberra hou. Ek het nie ouer kinders nie so kan nie raad gee nie behalwe om te se daar is iets vir almal hier so ek is seker julle gaan goed in settle. Alles van die beste met die groot pakkery!

Link to comment
Share on other sites

Baie geluk aan julle. ons wens ook dit was ons, maar hopelik sal ons visums deurkom voor kerwees.

We have 2 children 12 and 10yrs,and a little one of 3 we will hopefully be in Canberra before Christmas or the latest JAnuary, so I cannot help with schools, but maybe we could get together when we arrive so that the kids acan make friends. My kids are both bilingual which comes from living in Newcastle, please keep us up to date on your movement and settling in.

Looking forward to hearing your story.

Good luck and God Bless

T

Link to comment
Share on other sites

Hi and welcome,

We are in Canberra and also have a 14 Year old son. Our younger chap is 7. They are both loving it here in Canberra are settling nicely after almost a month. They even went to school within 10 days of arriving for 1 week. It is now school holidays. When will you be coming over?

When you do, be sure to contact us as we will assist where we can.

Wade

Link to comment
Share on other sites

Hi

Ons is al 2 jaar en 5 maande in Canberra - ons is oorspronklik van Nelspruit.

AL wat ek kan se is maak seker julle bring baie baie warm klere en indien julle container nog nie gepak is nie bring van die los staande heaters wat jy by game koop wat met los gasbottels werk ander gaan jou elektrisiteits rekening sky high wees. Dit is ongelooflik bitter koud hier in die winter. Ons bly op n plaas so dis oop vlaktes reg om ons en sommige oggende kwart oor 7 as my man werk toe gaan is dit minus 6.

My kinders is ongelukkig 21 en 19 so kan nie raad gee met skole en sulke tipe goed nie.

Hoop julle trek en reis hierheen verloop glad en sonder probleme - hier is baie Suid Afrikaners en ons probeer so 1 keer n maand bymekaar kom alhoewel in dei winter gee ons dit n mis dit is eenvoudig net te koud maak nie saak hoe laat in die dag mens dit maak nie.

Sterkte en laat weet as julle hier is of hulp nodig het van die lughawe na waar ook al ons bly basies reg langs die lughawe.

Julle kan my kontak op spokiesv@yahoo.com

groete

Link to comment
Share on other sites

Archived

This topic is now archived and is closed to further replies.

×
×
  • Create New...