Jump to content

Wattter enkele oomblik het jou laat besef jy moet landuit?


Sam

Recommended Posts

Ek wonder nou al 'n geruime tyd oor watter single event in mense se lewens veroorsaak dat hulle besluit om te emigreer en deurdruk? Wat is die laaste druppel water in die emmer wat maak dat hy oorloop en wat is die laaste strooi op die kameel se rug?

Ons het een nag wakker geskrik met die hond wat op 'n spesifieke, suspisieuse manier blaf en ons het geweet daar is iemand in die yard. Ek het die sprei ligte gaan aansit en toe ek weer sien is my man buite met die flitslig. Ek het gedink dit is die einde van my lewe toe hy sonder gedagte aan die gevaar waarin hy ons plaas, buite flits en om die huis loop. Ek kan die manier wat ek gevoel het en die dinge wat deur my gedagtes geflits het nie beskryf nie.

Van toe af het ek nooit weer dieselfde oor Suid Afrika gevoel nie. Ek was nie langer bereid om so te lewe nie.

Hierdie brief in Beeld en die volgende woorde beskryf die keerpunt vir my:

"Jy emigreer dan liewers voor iets (erger) (weer) met jou gebeur. Of met jou gesin. Of sommer net omdat jy nie langer so wil lewe nie. Omdat in ander dele van die wêreld, kinders in strate speel, mense saans laataand onder die sterre kuier, die parke oop le vir die wat daar wil ontspan, jou beroepsondervinding nog steeds erken word, die geleenthede vir jou kinders oople, die omgewing jou lewenswaardes en lewenstyl ondersteun."

:huh:

Link to comment
Share on other sites

We never thought of leaving SA till we brought our first born home. After that all we wanted was a brighter future for him.

Link to comment
Share on other sites

Hallo almal,

Vir my was dit middag toe my 2 jarige histeries gehuil het oor die oop motor venster, want "die skelms gaan in kom". Ek het net besef so 'n lewe wil ek my kind nie laat lei nie, ons het nie so groot geword nie, hoekom moet ons kinders? Die volgende dag het ek begin navraag doen en nou wag ons vir die uitslag van die Skills assessment om voort te gaan met ons 136. Ons kan nie wag om pad te gee nie.

Groete,

Daleen

Link to comment
Share on other sites

Dit is presies hoe ek voel, ek gaan eerder voor iets met my gesin gebeur. Ek wil nie hier wag totdat iets gebeur en dan is dit te laat nie. Ons het as gesin die besluit geneem om vir ons kinders 'n beter lewe te kan gee, ons kinders hier in SA kan nie eers meer buite speel nie. Ten minste gaan ons kinders en kleinkinders eendag kan weet dit is hoe mens normaal leef.

Ons wag in spanning vir case officer en kan nie wag om te begin pak nie, maar ongelukkig gebeur dit nie oornag nie, die proses vat lank en mens moet maar baie geduldig wees, maar ons beurt kom. Lodged September 06.

Toe ons nie meer veilig voel om buite te kan swem en braai nie het ek besef ons moet landuit.

Groete

Sheila2oz

Link to comment
Share on other sites

Dit was meer 'n KOMBINASIE van faktore as een enkele faktor.

Die firma waar ek werk het voorheen baie regeringswerk behartig en ek kon eerstehands sien hoe ons belastinggeld gemors word op trivial funksies en launches (wat gewoonlik die nuwe SA se gemiddeldheid vier), naamsveranderinge ens. terwyl daar duisende mense in SA is sonder kos, werk, behuising, opleiding, water, sanitasie, elektrisiteit, toekoms.

As jong meisie het ek besef 'n BEE charter wat stipuleer dat 60% van mense in my professionele veld/industrie teen 2014 'previously disadvantaged' moet wees, asook 50% van alle board members, my kreatiwiteit in terme van besigheid gaan keel afsny.

Ek is mal oor lees en het begin hartseer word oor die feit dat ek nie anders kon as om elke week die Sunday Times en Rapport te probeer vermy nie - juis omdat ek al meer en meer besef het: the writing's on the wall - polities, ekonomies, moreel ens. - elke vlak.

In die laaste tyd het daar vele misdaad-insidente in Pta gebeur wat vriende en kennisse direk geraak het - dit slaan my elke keer persoonlik as ek hoor van iemand wat seergekry het. Die brutaliteit van misdaad in SA het totaal hande uitgeruk.

My sussie en haar man gaan Oz toe en nou ook die uwe ek! Die plan is dat ons ouers ons gaan join so gou as wat hulle kan - dis 'n bietjie moeiliker op hulle ouderdom om alles net so te los - maar hierdie is 'n familiesaak wat ons almal na aan die hart lê. Vir my is die vooruitsig om ons hele familie saam te hê in Oz die grootste droom en die doel wat elke dag se opstaan dryf!

:blush:

Edited by kangaroo
Link to comment
Share on other sites

Die oomblik toe die mense van Suid Afrika besluit het die ANC moet regeer, daarna was dit net 'n kwessie van 'n geleentheid om te kan immigreer en genoeg finansies voor ek kon gaan.

Link to comment
Share on other sites

The moment a white man in a very drunk state shot a workers child who had a baby on her shoulders the child survived the baby didnt ... I then knew no matter what I couldnt live in a morally bankrupted country from that day it was virtually less than 6 months before we left

Link to comment
Share on other sites

On some Sunday mornings, I used to join my parents and their friends to play a few sets of tennis at my parents' house. After we had finished, we would all move on to "Dad's Pub" for a few beers and to talk about a number of topics.

On one Sunday, after their friends had gone home, Dad and I started to tally up the numbers of our friends and acquaintances who had been the victims of violent crime. By the time we got to 22, we stopped counting...... It was time to go!

There were other issues such as affirmative action and the fact that we couldn't see any long-term future for ourselves in South Africa. But that was the proverbial "last straw that broke the camel's back".

Edited by Larry
Link to comment
Share on other sites

Guest Bronwyn

I have many, but will give 3, sorry I can't only give one.

1) We were burgled 4 times at our house and 4 times at my husband's shop within 8 months.

2) One day I was 15 minutes late to pick up my son aged 8 from school, due to an unexpected road closure :blush: . When I got there he was sobbing hysterically, although he was with his older sister and a teacher. I realised then how highly strung he was becoming due to our constant watching over our shoulders.

3) Telkom. I can probably say that was the final straw. I am still too upset to discuss how much I hate them. The feeling that you have no-where else to turn, and are at their mercy in business and at home, for communication with the outside world, is just too much for me. No country should be at the mercy of such glaring mismanagement, and we have to accept it like sheep. baah baah. :huh::(:blink:

I just had to talk with my feet because I couldn't get through on a landline..... :huh:

Link to comment
Share on other sites

Kangaroo ons is nou 3maande in Perth omdat ons ook nie langer so kon lewe in SA nie .Mense dink dit sal beter gaan meer dit sal nooit weer regkom nie.Dit is so jammer maar ons kinders het veral geen toekoms meer daar nie .My ma en Pa het ook saam besluit hul gaan nie agter bly nie en het saam afgekom en dit is fantasties .My suster het besluit sy is ook oppad nog so maand en ons hele gesin is voledig nes ons dit wou gehad het .Ons huise is laas maand daar verkoop en ons is reg om ons lewe lekker rustig hier oor te begin en vir ons pragtige dogtertjie n goeie lewe hier te gee en dit is n lekker gevoel en bevoreg om dit te kan doen .Sterkte aan jul almal :blush: Ursula

Link to comment
Share on other sites

I just stood up one morning and knew.

A wake - up call from my naievety, my misplaced positive thoughts and the realisation of where we are really at.

I believe my subconscious mind sorted it all out - a couple of weeks earlier I was having lunch with 3 African guys, the one a member of the Nigerian princedom, the other ex-chancelier of the University of Dar-es-Salaam, and a guy from the development bank operating in Ghana. African Union , Pam Africa , neopotism was the kind of stuff what we talked about.

I reserved judgement - my subconscious mind did it for me

Link to comment
Share on other sites

Join the conversation

You can post now and register later. If you have an account, sign in now to post with your account.

Guest
Reply to this topic...

×   Pasted as rich text.   Paste as plain text instead

  Only 75 emoji are allowed.

×   Your link has been automatically embedded.   Display as a link instead

×   Your previous content has been restored.   Clear editor

×   You cannot paste images directly. Upload or insert images from URL.

×
×
  • Create New...