Jump to content

Hipnose...


Lynnie

Recommended Posts

> Dit was onthaal-aand by die ouetehuis, en Klaas die hipnotiseur is genooi

> om > die ou mensies te vermaak.

>

> Hy verduidelik: "Ek gaan julle almal in 'n beswyming laat verval en julle

> gaan dan presies maak soos ek se."

>

> Die opgewondenheid loop hoog en Klaas haal sy pragtige antieke sakhorlosie

> uit sy sak en begin dit heen-en-weer swaai op die verhoog.

>

> "Hierdie horlosie is al 200 jaar in ons familie. Ek wil he julle moet stip

> na die horlosie kyk. Sien hoe dit heen-en-weer beweeg. Links en regs,

> heen-en-weer, voel hoe julle julself oorgee aan die beweging,

> heen-en-weer, heen-en-weer"

>

> Die oumense raak vasgevang in die heen-en-weer beweging van die horlosie.

> Honderde oe volg die heen-en-weer beweging en verval in 'n beswyming

> totdat die horlosie per ongeluk uit Klaas se vingers glip en op die vloer

> stukkend val.

>

> ":censored:!" skree Klaas

>

> Dit het drie weke gevat om die ouetehuis weer heeltemal skoon te kry.

:lol::P:ilikeit:

Link to comment
Share on other sites

Mmmmm, mens moet maar bietjie creative wees met die "punchline" :P

Link to comment
Share on other sites

Sorry.... moes gecheck het :blush:

Dit is "K*k" - veronderstel om daar te staan...

Link to comment
Share on other sites

Archived

This topic is now archived and is closed to further replies.

×
×
  • Create New...