Jump to content

Gratis Koerier Dienste Na Canberra


4Coetzees

Recommended Posts

Ek wil net eerstens laat weet ek is nie jammer om hierdie in Afrikaans te tik nie :P

Ons het presies 3 weke en 2 dae oor voordat ons vertrek!

Indien enige iemand ietsie kleins BAIE GRAAG na CANBERRA wil laat saamkom, PM my - ek het so paar gaatjies oor in my tasse :)

Onthou net, dit moet wettig wees en ongelukkig is my kwota op sigarette alreeds vol - jammer.

PS. Ja - dis 'n nuwe manier om julle te ontmoet as ek daar aanland!! :D

Link to comment
Share on other sites

Bring my Vrou asseblief!

Sy is klein.... maar nie so klein nie :P

Ek wens ek kon! Want ek sou enige iets vir julle saambring!!!!

Link to comment
Share on other sites

Ag dit is baie nice v jou!! Is daar dalk `n plekkie vir my . :lol: Toemaar, ek sal my beurt afwag :whome:

Link to comment
Share on other sites

Ag dit is baie nice v jou!! Is daar dalk `n plekkie vir my . :lol: Toemaar, ek sal my beurt afwag :whome:

Ek wag vir jou! En sal koek gereed kry solank :D

Link to comment
Share on other sites

Hi Daar,

Ons het ook gewonder of ons almal sal inpas, maar ek glo nie so nie, :thumbdown: hoe ek nou wens dat dit moontlik was. :blink:

Anyways we will see you once we get there.

T

Link to comment
Share on other sites

Archived

This topic is now archived and is closed to further replies.

×
×
  • Create New...