Jump to content

New Id Please


chester

Recommended Posts

New ID Please

Wat kan ek se ... Julle ken mos, jy wag en jy wag nog vir "The Department of Binnelandse sake" dis soos daardie tou waar jy staan om by die Dame uit te kom, dan moet jy nou weer in 'n ander tou gaan staan om te betaal. Jy staan voor en daar lui madame se selfoon, no problem, sy klets lekker eers voor sy jou help, terwyl jy wag. Nou jy will iets se maar hou jou maar in. Vandaar moet jy soos 'n krimeneel jou finger prints laat neem. Ek's op holidays, kuier by Ma, so ek het baie tyd, no problem. En hulle se dis reg 8 weke dan kan jy maar weer in die tou staan, of first phone this number. En ons maak so baie dankie. Ek hou maar lekker holidays vir 2 weeks en vang daardie direct flight back to Sydney.

8 weeks gaan verbly, Ma bel, no marrem, it's like this, here's one form jou never filled in, jou now have to come back and fill it in personally. But ... personally here in front of me ... Ma ry soontoe en vra waar's die vorm, kan sy sien en explain weer but she's in OZ. Personally ... sy draai haar rug en voorst gaps ma die vorm en uit by die deur. Ma pos die vorm na OZ, nou hoegemaak, miskien Camberra (amper 3 uur se ry soontoe) toe en teken dit voor hulle. So oulikke Dame help ons, vertel die storie, Dawn lag maar lekker en se she's never seen this form before. Let just apply from this side. en ons maak ook so. Apply sommer vir manlief se nuwe paasport.

Dis nou vir jou 'n mooi embassy hoor, ek dog ek is in die kaap met sy mooi wit kaapse style huis, of daar op 'n wyn plaas erens. Jy moet net voor 1 uur daar wees dan help hulle jou tog te mooi.

Gister kom die groot koevert Registered Mail by die werk aan en raai wat my nuwe ID en die prentjie is nie te bad nie hoor al moet ek dit self se. Yahoo nou kan ek terug SA toe om daardie bank rekening te gaan oop maak. Ma worry haar vrek as iets gebeur met haar dan kry die goverment van die dag haar geld. Kyk sy sal regtig kom spook by hulle.

Until nexttime

Rina

Link to comment
Share on other sites

Archived

This topic is now archived and is closed to further replies.

×
×
  • Create New...