Jump to content

Mining Jobs


JacquesBrink

Recommended Posts

Hi everyone,

I'm currently working in IT in Perth but I've done my HR licence, police clearence and MARCSTA cert. Any advice on how to get into the mines?

Anything really but would be good if I can get a trucking job.

Please let me know

Link to comment
Share on other sites

Wens ons kon help maar is in dieselfde posisie. Was vir twee weke in Perth en het heeltemal verlief geraak op die plek. My man het 12 jaar ondervinding in die mynbedryf en is n shift supervisor. My voorstel is om op die myne self se websites te gaan loer onder hulle career sections. Het al aansoek gedoen vir omtrent twintig verskillende werke maar wag nog in spanning. Het darem al van meeste van die plekke gehoor dat hy wel voldoen aan hulle vereistes en in lyn is vir die volgende recruitment proses. Lyk net nie vir my of hulle baie haastig is nie. Probeer Rio Tinto, Randstad Mastermyne, BHP Biliton. Almal van hulle kan jy weer in log met jou emailadres en password om te sien hoe die proses vorder. Miskien moet n mens tog maar bel en uitvind? Het erens op die forum gelees dat dit dan sal lyk of jy regtig ernstig is.

Sterkte :)

Link to comment
Share on other sites

Archived

This topic is now archived and is closed to further replies.

×
×
  • Create New...