Jump to content

Kontainer Spasie Van Pretoria Na Adelaide


Karl Wrogemann
 Share

Recommended Posts

Hallo daar

Ek weet van mense wat alreeds 'n halwe kontainer in Pretoria gepak het en mense soek om die res voltemaak om Adelaide toe te kom. As julle nog nie reggekom het nie, laat weet asseblief

Groete

Karl

Link to comment
Share on other sites

Ek weet van mense wat alreeds 'n halwe kontainer in Pretoria gepak het en mense soek om die res voltemaak om Adelaide toe te kom.

Hi Karl

Wanneer mik hulle om die krat oor te bring?

Link to comment
Share on other sites

Karl,

kan jy my asb kontakdetails PM van die mense, ek het vriende wat dalk die offer sal opneem en met hulle wil kontak.

Groete

Cristel

Link to comment
Share on other sites

  • 2 weeks later...

Julle is welkom om met Liellie McLaughlin kontak te maak, haar email is liellie@yahoo.com

Groete

Karl

Link to comment
Share on other sites

Join the conversation

You can post now and register later. If you have an account, sign in now to post with your account.

Guest
Reply to this topic...

×   Pasted as rich text.   Paste as plain text instead

  Only 75 emoji are allowed.

×   Your link has been automatically embedded.   Display as a link instead

×   Your previous content has been restored.   Clear editor

×   You cannot paste images directly. Upload or insert images from URL.

 Share

×
×
  • Create New...