Jump to content

Raad nodig asb


Sheila2oz

Recommended Posts

My dogter moet die akademiese gedeelte skryf. Sy wil weet of dit moeilik is?

Sy wil ook weet of die voorbeelde wat in die speciman boek is, dieselfde is wat in die toets is, of is dit ander vrae?

Enige raad sal waardeer word!

Lekker dag!

Link to comment
Share on other sites

The academic test is obviously harder than the general test, however I do not know anyone who has not achieved the requisite marks.

The questions are not the same as the ones provided in the specimen materials, but in a similar vein.

Good luck

Cindylou

Link to comment
Share on other sites

Hi Sheila2oz

Ek het self die academic IELTS geskryf (want general IELTS was 3 maande vooruit volgebook en ek wou nie wag nie), ek het na geen specimen packs voor die tyd gekyk nie en ek was heeltemal fine! Het 8 uit 9 overall gescore.

Die ergste is TYD - mens moet jou tyd goed beplan en goed konsentreer. Dit het ook nogal 'n tipiese skooleksamen-atmosfeer...maar dis niks waardeur ons almal nog nie al was nie.

Die general en academic het dieselfde luister (verskillende vrae though) en gesproke deel - dis slegs die skryf en lees wat werklik verskil.

Ek het vir my twee botteltjies water en twee piesangs saamgevat (mens se brein moet aan die gang kan bly!) - net om daar te kom en te sien hulle het botteltjies water en Kit Kats op ons lessenaars neergesit :thumbdown: Oulik!

Jou dogter hoef glad nie bekommerd te wees nie - die belangrikste is om te ontspan, asem te haal en te glo jy kan dit doen (want jy KAN)!

Liza :ilikeit:

Link to comment
Share on other sites

Join the conversation

You can post now and register later. If you have an account, sign in now to post with your account.

Guest
Reply to this topic...

×   Pasted as rich text.   Paste as plain text instead

  Only 75 emoji are allowed.

×   Your link has been automatically embedded.   Display as a link instead

×   Your previous content has been restored.   Clear editor

×   You cannot paste images directly. Upload or insert images from URL.

×
×
  • Create New...