Jump to content

Nog 'n wanna-be Aussie


cristel
 Share

Recommended Posts

Hallo daar !

Ek is 'n 30 jarige geskeide SA girl met 'n seun van 5.

Gatvol vir alles in SA, ek kannie 1 rede gee nie maar tientalle !

Enigeen van julle in OZ wat nie Leon Schuster se nuutste CD het nie, PM my, ek stuur dit dadelik !

Ek het ongelukkig nie 'n graad nie maar darem 10 jaar ondervinding in Office Management & HR, so dit gan nou nie presies vir my maklik wees nie, maar die hoop beskaam nooit !

Al kan ek net van nut wees hier om al die mense in SA wat nog WONDER aan te hits, voel ek ek het iets bereik !

Groete

Cristel

Link to comment
Share on other sites

Hi Cristel,

Welcome to the forum!

With your HR experience, you may well be able to go into recruitment here in Australia - and a lot of the bigger companies will sponsor your visa. Have a look on seek.com.au or mycareer.com.au and see if there are any positions being advertised. Also contact the big agencies - Hudson, Hays, Chander Macleod - and see if they have anything.

Good luck!

Ajay

Link to comment
Share on other sites

Hi Christel,

Good luck! Mag jou drome waar word. My kanse op emigrasie lyk op hierdie stadium na nul, maar ek sal verjeug wees saam met julle wat dit wel kan doen.

Link to comment
Share on other sites

Hi cristel

Sterkte met die toekoms, waar daar 'n will is, is daar 'n weg, so hou net moet mense weet nooit wat die toekoms inhou nie.

Cheers

Rudi

Link to comment
Share on other sites

Join the conversation

You can post now and register later. If you have an account, sign in now to post with your account.

Guest
Reply to this topic...

×   Pasted as rich text.   Paste as plain text instead

  Only 75 emoji are allowed.

×   Your link has been automatically embedded.   Display as a link instead

×   Your previous content has been restored.   Clear editor

×   You cannot paste images directly. Upload or insert images from URL.

 Share

×
×
  • Create New...