Jump to content

136 MODL aansoek 28 Julie 2006


Recommended Posts

Hi daar almal

Ek wil net weet wie min of meer op die selfde tyd as ons gelodge het? En as julle het, het julle al iets gehoor?

Ek sien jaxmvr het op 9 Augustus gelodge en 31 Jan 2007 visas gekry.

Baie geluk jaxmvr! (Geen suur druiwe nie hoor)

Kan net nie verstaan hoe hulle te werk gaan nie. Ons het nog nie 'n case officer nie. Ek weet dit trek nou eers by 1 - 7 Junie vir priority.

Kan iemand lig shed op hierdie onderwerp?

Ek gun jaxmvr alle geluk en wens voorspoed toe, maar as mens so wag raak mens nogal gedemotiveerd.

Wel ek reken mens moet maar net wag ne?!

Lekker dag

Buck

Link to comment
Share on other sites

hi

vir idee met 'timeline' sien:

http://britishexpats.com/forum/showthread.php?t=381952

Almal gelodge in July2006

Tye werk dieselfde vir alle off-shore aansoeke, hetsy SA'ers of Britte. Hoop dit help.

Bianca

Link to comment
Share on other sites

Howzit

Ons het 20 Junie gelodge en het 30/01/2007 request for further documentation gekry, PCC en medicals. MODL 136 Skilled Independant.

Cheers

Link to comment
Share on other sites

Hi Buck

Baie dankie vir die gelukwense. Ek se nou net vir Jaco, ek lees die brief oor en oor, want ek kan net nie glo dit het so vinnig gegaan nie. Dis asof ek bang is ek kry more 'n email wat se hulle het 'n fout gemaak :ilikeit:

In alle geval, soos wat ek vir Pippa ook gese het, ek dink in ons geval is dit dat alhoewel ek (toe ek my skills assessment gedoen het - System Auditor) was my occ nie op MODL nie, maar toe ons lodge het dit sopas deurgekom dat dit wel op MODL is, maar dan moet ACS dit wel so stel. Ek was nie lus om weer deur die hele proses te gaan nie (dan sou dit die derde keer wees), toe lodge ons net so en claim nie die ekstra punte vir MODL nie. Dalk het hulle dit so gesien en dit deurgesit. Ek het ook nie gedink ek sal kwalifiseer nie, want die MODL het spesifiek genoem dat jy 'n sekere akkreditasie (CISSP) moet he wat ek nie het nie. Verder is Jaco mos 'n paramedic waaraan hulle ook 'n groot tekort het, maar dit is nie op die MODL nie (Ek dink dit is omdat dit Government werk is en ander reels geld). Dis al wat ek kan dink - of net doodeenvoudig dat ons baie geseend is en daarvoor gaan ek elke dag op my kniee en se dankie.

Jy moet net uithou en aanhou. Julle sal een van die dae hoor! As jy mismoedig raak, visualiseer net jou nuwe werk, nuwe tuiste en nuwe lewe. Net dit sal jou aan die gang hou en almal op hierdie forum wat vir almal bid.

Sterkte hoor!

Jaco en Adri

Link to comment
Share on other sites

Hi daar Jaco en Adri

Het julle daai brief deur gewone pos gekry of ook met email?

Het julle case officer julle die eerste keer gekontak deur email?

Enige idee wanneer julle vertrek?

Hoor weer van julle!

Buck

Link to comment
Share on other sites

Join the conversation

You can post now and register later. If you have an account, sign in now to post with your account.

Guest
Reply to this topic...

×   Pasted as rich text.   Paste as plain text instead

  Only 75 emoji are allowed.

×   Your link has been automatically embedded.   Display as a link instead

×   Your previous content has been restored.   Clear editor

×   You cannot paste images directly. Upload or insert images from URL.

×
×
  • Create New...