Jump to content

Eina....!

Tilla

Recommended Posts

Van der Merwe gaan strand toe op 'n heerlike sonskyndag. Daar aangekom, sien hy 'n baie mooi meisie wat lê en sonbrand. Hy gooi sy handoek langs haar oop en besluit om eers te gaan lyf natmaak voor hy ook 'n gaan sonbrand. Die see was bietjie rof en toe die tweede brander hom onderstebo slaan, verloor hy sy swembroek. Hy dobber vir ongeveer 15min in die water rond toe daar 'n paar jong seuns ook kom lyf natmaak. Hy vra toe of hulle nie vir hom 'n handdoek of ietsie kan bring om hom toe te maak sodat hy dit uit die see kan waag nie. Een van die jong seuns bring toe vir hom 'n emmertjie wat op die strand gelê het. Hy hou toe die emmertjie voor waar dit saak maak en gaan om sy handdoek te kry om 'n ander baaibroek te gaan haal. By sy handdoek gekom, loer die meisie vir hom en Van dink dat dit nou of nooit is. Hy weet as hy nie nou met haar gaan praat nie, sal hy nooit weer die kans kry nie. Hy haak af en vra haar: "Ek wed jou jy weet nie wat ek nou dink nie", waarop die meisie antwoord: "Ek wed jou jy dink daai emmertjie het 'n bodem!!!".

Link to comment
Share on other sites

:ilikeit::blush:B);):D

Link to comment
Share on other sites

Archived

This topic is now archived and is closed to further replies.

×
×
  • Create New...