Jump to content

Afrikaanse Musiek DVD's & Tiener Opvoedkundige Video


Riekie
 Share

Recommended Posts

Ek het die volgende DVD's om weg te gee:

Jukebox Treffers

Huisgenoot Skouspel 2004, 2005 & 2006

Steve Hofmeyer Grootste Platinum Treffers

Ek het ook opvoedkundige video: "Kry 'n grip op jou Roots" (Tienerdrama wat seks, dwelms, pornografie ens. aanspreek uit 'n Christen oogpunt)

Stuur vir my 'n PM, en ek stuur vir jou my posadres om 'n Express Pre-paid Bag na te pos.

Link to comment
Share on other sites

Alles het 'n huis gekry :ilikeit:

Link to comment
Share on other sites

 Share

×
×
  • Create New...