Jump to content

Calling Central Queenslanders


5vannemerwea

Recommended Posts

Hallo Almal

Aan almal in en naby sentraal Queensland. Ons hou 'n Gelofte fees herdenking in Roma, Saterdag 18 Desember om 15:00 - tot ons klaar gekuier is. Die plek sal ons nog bevestig.

Bring saam, ietsie om te eet en te drink, Bybel, stoele, hoed, sonsmeer en gogga weermiddel en 'n goeie gesindheid. Bring die uitgebreide familie.

Navrae kontak:

Koos 0488704706

Martin 0459546395

Groete

Martin van der Merwe

Link to comment
Share on other sites

Archived

This topic is now archived and is closed to further replies.

×
×
  • Create New...