Jump to content

Inviting guests to the Hallett Cove Christian Reformed Church


Sharky
 Share

Recommended Posts

If you or anyone you may know is interested to learn about the church congregation in Hallett Cove (open for all, but run by South Africans), please feel free to send them to our Facebook page (http://www.facebook.com/pages/Hallett-Cove-Christian-Reformed-Church/161025023939966).

Also, please help to spread the word of our existance by "Liking" our page on your profile, so that people can get to know us

Link to comment
Share on other sites

  • 2 weeks later...

Almal word hartlik uitgenooi na die spesiale Afrikaanse Kersdiens op Saterdag die 25ste Desember 2010 by die Hallett Cove Christian Reformed Church (Hallett Cove East Primary School, Quailo Avenue) om 9:30.

Almal is hartlik welkom om saam te sing, en die pragtige dag in jou eie taal met mede Suid-Afrikaners te geniet.

Link to comment
Share on other sites

Het julle dalk vir ons 'n fisiese adres vir ons GPS? Ken nie daai gedeelte so goed nie.

Sien julle more!

Link to comment
Share on other sites

Hi. Ek het nou ongelukkig nie die forum gister gelees nie, en nie gesien daar was 'n vraag oor ons fisiese adres nie...hoop dat julle dit gemaak het? Ek sal 'n bietjie die latitude / longitude koordinate en 'n paar Google Maps roetes op ons facebook bladsy gooi.

Die kersfees diens was heerlik. Ons het 'n paar Afrikaanse liedere gesing...net genoeg om 'n mens darem tuis te laat voel.

Etienne123...jy's welkom om 'n draai te kom maak in Maart. Daar's baie Suid-Afrikaners hier in die omgewing, waarvan daar nogal 'n paar ook eers 'n draai in Europa gemaak het (ons was self eers vir drie jaar in Ierland). Indien jy in die noorde van Adelaide opeindig sal die Cambelltown gemeente seker meer in jou "valley" val ;-)

Ek persoonlik (saam met baie ander mense) is egter baie gelukkig in die suide van die stad

Link to comment
Share on other sites

Hi Sharky - dankie, ja was daar gewees. Bietjie ver vir ons (ons bly in Marryatville), maar was goed om in Afrikaans 'n diens te kon he.

Link to comment
Share on other sites

Goed om hoor!

Ek gaan in 2011 elke Afrikaanse en buitengewone diens / projek wat ons aanpak op hierdie forum en Facebook aan kondig. Die Afrikaanse dienste is 'n baie positiewe ervaring, maar selfs met ons Engelse funksies is daar groot belangstelling.

"Watch this space" :ilikeit:

Link to comment
Share on other sites

  • 1 month later...

We will be celebrating Hallett Cove Christian Reformed Church's existence as independent congregation, a process that was completed in the latter half of 2010. Please feel free to join our special Celebration Service on Sunday 13 February at 15:00 Everyone is welcome to attend and share our gratefulness for this occasion.

Please feel free to invite friends along!

Link to comment
Share on other sites

We will be celebrating Hallett Cove Christian Reformed Church's existence as independent congregation, a process that was completed in the latter half of 2010. Please feel free to join our special Celebration Service on Sunday 13 February at 15:00 Everyone is welcome to attend and share our gratefulness for this occasion.

Please feel free to invite friends along!

Just a reminder of our function this coming Sunday. Everybody is invited!!!

Link to comment
Share on other sites

  • 1 month later...

Sondag 10 April om 18:00 is ons Afrikaanse Paasdiens! Almal is welkom, en almal word ook uitgenooi om vriende (die slag net Afrikaans-sprekendes) saam te nooi.

Ons sal die oggend 'n normale Engelse diens om 9:30 ook hou

Ons adres is Hallett Cove East Primary School, Quailo Ave, Hallett Cove.

Ek probeer ook om ons aktiwiteite op Facebook te gooi. Voel asseblief welkom (geroepe) om ons te "like" op die volgende bladsy:

http://www.facebook.com/pages/Hallett-Cove-Christian-Reformed-Church/161025023939966

Link to comment
Share on other sites

  • 3 months later...

We will definitely join you when we're settled as we will be looking for a rental down the south coast. We used to go to the one in Campbelltown back in 2007-2008 and made loads of SA friends with whom we have stayed in contact. Sooo looking forward getting back to Adelaide!!!! :ilikeit:

Link to comment
Share on other sites

  • 3 months later...

Dis weer tyd vir Hallett Cove Christian Reformed Church se Afrikaanse Kerssangdiens! Almal word hartlik uitgenooi om saam te juig, die 4de Desember om 18:00 by Hallett Cove East Primary School, Quailo Ave, Hallett Cove.

Groete,

David (Sharky)

Meer "intydse" inligting sal op ons Facebook bladsy verskyn, sowel as verdere kontak besonderhede.

Link to comment
Share on other sites

  • 2 weeks later...

Hi Almal,

Net 'n herinnering aan ons Afrikaanse Kersdiens komende Sondag 4 Desember om 18:00. Loer gerus ook na ons Facebook bladsy :

http://www.facebook.com/pages/Hallett-Cove-Christian-Reformed-Church/161025023939966

Ons gaan ook 'n Afrikaanse diens die 25ste Desember om 9:30 die oggend hê!

Groete,

David (Sharky)

Link to comment
Share on other sites

  • 3 months later...

Hi Almal,

Ons het 1 April (genuine) 'n Afrikaanse diens om 6:00 die aand. Ons wil graag alle Afrikaanssprekendes uitnooi om te kom kuier, en 'n bietjie weer met mede-Suid Afrikaners te gesels.

Link to comment
Share on other sites

  • 3 months later...

Join the conversation

You can post now and register later. If you have an account, sign in now to post with your account.

Guest
Reply to this topic...

×   Pasted as rich text.   Paste as plain text instead

  Only 75 emoji are allowed.

×   Your link has been automatically embedded.   Display as a link instead

×   Your previous content has been restored.   Clear editor

×   You cannot paste images directly. Upload or insert images from URL.

 Share

×
×
  • Create New...