Jump to content

Goeie nuus


hanneskn

Recommended Posts

Hi almal,

Net gou bietjie nuus deel: Ons het vandag ons IELTS uitslae gekry. Ek en my vrou het albei 7.5 gekry :) . Baie dankie Louis de Klerk vir die inligting wat jy verskaf het; dit het ons baie gehelp.

My TRA aansoek is gister ge 'courier' na Canberra; en hoop om vinnig 'n positiewe uitslag te kry. Dit voel nou regtig of dinge begin gebeur. Dankie vir almal se raad!

Groete,

H & L

Link to comment
Share on other sites

Congratulations and well done, hope the rest is a smooth run!

Link to comment
Share on other sites

Hi almal,

Net gou bietjie nuus deel: Ons het vandag ons IELTS uitslae gekry. Ek en my vrou het albei 7.5 gekry :ilikeit: . Baie dankie Louis de Klerk vir die inligting wat jy verskaf het; dit het ons baie gehelp.

My TRA aansoek is gister ge 'courier' na Canberra; en hoop om vinnig 'n positiewe uitslag te kry. Dit voel nou regtig of dinge begin gebeur. Dankie vir almal se raad!

Groete,

H & L

Hi Hanneskn,

Geluk met jul uitslae! Dit moet seker 'n groot verligting wees? Ons is nou presies in die teenoorgestelde bootjie as julle, ons MOET dit nog doen en MOET dan nog ons aansoek wegstuur.

Weet jy of dit toets min of meer dieselfde regoor die land is, en waarmee het Louis de Klerk jul gehelp? Kan hy nie asb vir "ons" ook help nie? :ilikeit:

Het julle die booklet ook gevat of net gaan skryf?

Enige info sal baie waardeer word!

Groete,

Helena

Link to comment
Share on other sites

Hi Hanneskn,

Geluk met jul uitslae! Dit moet seker 'n groot verligting wees? Ons is nou presies in die teenoorgestelde bootjie as julle, ons MOET dit nog doen en MOET dan nog ons aansoek wegstuur.

Weet jy of dit toets min of meer dieselfde regoor die land is, en waarmee het Louis de Klerk jul gehelp? Kan hy nie asb vir "ons" ook help nie? :)

Het julle die booklet ook gevat of net gaan skryf?

Enige info sal baie waardeer word!

Groete,

Helena

Hi Helena,

Ek glo dat die toets formaat regoor die land dieselfde is; die onderwerpe waaroor jy lees,luister, praat en skryf verskil net. As julle is search doen onder IELTS soek net vir Louis de Klerk se inligting; hy het se hele toets wat hy gedoen het ingescan en dit ge post. Ons het deur die materiaal gewerk en 'n paar oefeninge op ons eie gedoen. Dit is baie belangrik om voor te berei sodat jy weet wat om te verwag wanneer jy die toets doen. Dit was nie vir ons so erg nie.

Ons het nie die booklet gekry nie; maar slegs gebruik wat op die Internet beskikbaar is. Gaan kyk 'n bietjie na die volgende sites:

www.aippg.com/ielts/index.html; http://international.holmesglen.vic.edu.au/IELTS01.htm

Sterkte!

Wanneer skryf julle?

Groete,

Hannes & Lizelle

Link to comment
Share on other sites

Join the conversation

You can post now and register later. If you have an account, sign in now to post with your account.

Guest
Reply to this topic...

×   Pasted as rich text.   Paste as plain text instead

  Only 75 emoji are allowed.

×   Your link has been automatically embedded.   Display as a link instead

×   Your previous content has been restored.   Clear editor

×   You cannot paste images directly. Upload or insert images from URL.

×
×
  • Create New...