Jump to content

Sponsorships


IvdNest

Recommended Posts

Hi!

Ek besef dis elke SA'ner se ''uitkoms'' om 'n Sponsor in Aus te kry.

Maar, behalwe om steeds aansoek te doen vir poste waarvoor jy PR moet hê, is daar geen ander manier om 'n Sponsor te kry nie?

Ek het dit werklik nodig om die points-test test slaag, aangesien ek (na 'varsity) slegs 1jaar werksondervinding het...

Ek is 'n ekonoom van beroep.

Dankie

Inge

Link to comment
Share on other sites

Hi vra jy hoe kan jy anders n werk kry?miskien verstaan ons nie so mooi wat jy vra nie

kan jy bietjie meer inligting gee

groete,christelle

Link to comment
Share on other sites

Hi vra jy hoe kan jy anders n werk kry?miskien verstaan ons nie so mooi wat jy vra nie

kan jy bietjie meer inligting gee

groete,christelle

Hi Christelle!

Ja, dis wat ek wil weet - ek meen: ek het al die kwalifikasies, maar MOET 'n sponsor kry om my punte reg te kry....?

Link to comment
Share on other sites

Hi Inge

Ek verstaan nou wat jy se ,sorry my kop raak partykeer deurmekaar met die engels dan weer afrikaans.Ek sien jou probleem,en hulle soek gewoontlik so 4 jaar ondervinding.

het jy al by n paar plekke probeer aansoek doen ?

ek sien vir jou beroep kan jy 50 punte kry as jy nou vir die permanente visa sou gaan,ek is seker daar moet n manier wees.

ek het jobs gesien vir ekonome by :www.mycareer.com.au

mens kan net probeer

voorspoed ,christelle

Edited by christelle
Link to comment
Share on other sites

Join the conversation

You can post now and register later. If you have an account, sign in now to post with your account.

Guest
Reply to this topic...

×   Pasted as rich text.   Paste as plain text instead

  Only 75 emoji are allowed.

×   Your link has been automatically embedded.   Display as a link instead

×   Your previous content has been restored.   Clear editor

×   You cannot paste images directly. Upload or insert images from URL.

×
×
  • Create New...