Jump to content

Dax: Nuut op die forum

Dax

Recommended Posts

Ek is nuut op hierdie forum, maar woon al 10 jaar in Oz.

Ek is 'n onnie in Adelaide en in daardie konteks mag ek dalk van hulp wees aan veral nuwe aankomelinge in Oz.

Ongeluukig kan ek nie gereeld op die forums wees nie, en ek mag dalk 'n rukkie neem om 'n navraag te hanteer.

Groete,

Dax

Link to comment
Share on other sites

Guest Bronwyn

Thanks Dax - appreciate it!

We are in Adelaide and have settled on Burnside Primary so far. Heard good things...

The big first day is tomorrow. We have the uniforms, the lunchboxes and the school bags. Two very nervous parents, probably more so than the kids... :P:ilikeit::(

Regards, Bronwyn

G'Day Bronwyn,

If you enrolled the kids in Burnside Primary You have opted for one of the best state schools in Adelaide.

I don't know any teachers there, (I teach in the south of the metropole) but i know that Burnside is a highly regarded school.

The kids should be fine! The will find their Aussie teachers a bit different, more relaxed, accepting, and willing to give a kid a go. Equal opportunity is the watchword in each classroom in Oz!

They may enjoy the "no exams" culture, but don't let them be fooled, each student in the system is carefuly assesed continiously to ensure they stay on top of expectations for their age group in all learning areas.

Al of the best!

Link to comment
Share on other sites

Hallo Dax,

Ek en my vrou is albei onderwysers in Londen vir die afgelope vyf jaar. Ek is op die senior bestuur van 'n sekondere seunsskool. Hoe beskikbaar is die onderwysposte in Suid Australie en hoe 'n tipe lewenstyl kan jy handhaaf op n onderwyssalaris? Ek sal enige inligting baie waardeer.

Dankie,

Johan

Dagse Johann

Dit is nogal 'n proses om in die Suid Oz stelsel in te kom.

In 'n neutedop belhels dit dat jy registreer as 'n onderwyser, begin as 'n aflos of kontrak onderwyser werk, en in die proses doen jy aansoek vir permenente poste.

Die maklikste roete hier na permanensie is om 'n ooreenkoms met die onderwys department aan te ggan dat jy vir 3 - 5 jaar in een van die pllekke buite Adelaide sal skoolhou, en daarna het jy " reg van terugkeer" na Adelaide. en dan kan jy aansoek doen vir enige pos in Adelaide.

Veral in plattelandse areas is daar gedurig poste beskikbaar aangesien nie almal daar will skoohou nie. Wat nogal snaaks is, want in my eie opinie het die deursnee Suid Oz plattelandse dorp meer geriewe as die deursnee Suid Afrikaanse plattelandse dorp.

Die top salaris vir 'n gewone onderwyser (soos ek) is ongeveer Aus$65 000 per jaar. Afhangende van sekere faktore soos huuur jy 'n huis of besit jy een, lewenstyl, kinders kan 'n mens op net een so 'n salaris deurkom of jou wederhelf moet ook 'n werk he. Indien jy en jou wederhelf albie voltyds skoolhou en julle is abei op top salarisse, dan egter kyk jy na 'n inkomste van Aus$110 000 pj was hie beskou word as baie goed.

Ek pos meer inligting so gou moontlik sowel as links om meer inligting te kry oor onderwysers werwing, registrasie, en belide van aanstellings ens.

Grote Dax (Nog 'n Johan) :ilikeit:

Link to comment
Share on other sites

Ek is nuut op hierdie forum, maar woon al 10 jaar in Oz.

Ek is 'n onnie in Adelaide en in daardie konteks mag ek dalk van hulp wees aan veral nuwe aankomelinge in Oz.

Ongeluukig kan ek nie gereeld op die forums wees nie, en ek mag dalk 'n rukkie neem om 'n navraag te hanteer.

Groete,

Dax

Welkom Dax bly om jou oppie forum te he. Se my gou aan watter sa dorp laat Adelaide jou di meeste dink?

Moibly

Tomdoel :ilikeit:

Link to comment
Share on other sites

Welkom Dax bly om jou oppie forum te he. Se my gou aan watter sa dorp laat Adelaide jou di meeste dink?

Moibly

Tomdoel :ilikeit:

Kaapstad sonder die berg en die Boland! :ilikeit::ilikeit:

Link to comment
Share on other sites

Join the conversation

You can post now and register later. If you have an account, sign in now to post with your account.

Guest
Reply to this topic...

×   Pasted as rich text.   Paste as plain text instead

  Only 75 emoji are allowed.

×   Your link has been automatically embedded.   Display as a link instead

×   Your previous content has been restored.   Clear editor

×   You cannot paste images directly. Upload or insert images from URL.

×
×
  • Create New...