Tomdoel Posted January 26, 2007 Report Share Posted January 26, 2007 (edited) My name is Alzanne wife of Jaco E. I'm a housewife and looking forward to going to aus. I'm quite busy raising our 3 kids and do'nt get too much time reading on this site and fully rely on Jaco to read all the interesting stuff on this website to me. Ons bly in centurion en glo my die dorp is ook nie meer wat dit was nie. Ons wag vir ons skills assesment om trug te kom - sal dalk teen middel febr hie wees.Da skree die bybie laat ek gaan praat later wee met jille. Edited January 26, 2007 by Tomdoel Quote Link to comment Share on other sites More sharing options...
Bianca S Posted January 26, 2007 Report Share Posted January 26, 2007 Hallo Alzaan, goed om van jou te hoor. Ja dis maar 'n storie al die oplees en'naslaan' op die Internet met die ge-oorsee trekkery , maar ons sal almal bly wees as dit gedoen is, en dis sommer baie opwindend in die proses ook!Sterkte met die kleingoed, weet waarvan jy praat, hier is ook 3 pare kinder-ogies. Eks pas klaar met eksamen, studeer voltyds, weer 'n keer! ...gebruik eers geleenthede in UK...Sien uit om weer messages te lees! Jy kan PM ook as jy wil chat oor kiddies, worries en so aan. taraBianca uit Lancashire, anderkant die aardbol. Quote Link to comment Share on other sites More sharing options...
Johan Swanepoel Posted January 26, 2007 Report Share Posted January 26, 2007 Cool,Welcome. Ons wag ook vir die skills assesment, maar het `n sponsor gekry so gaan vroeer oor gaan.Sterkte met julle reelings ek hoop nie wag is te lank nie. Quote Link to comment Share on other sites More sharing options...
Tomdoel Posted January 26, 2007 Author Report Share Posted January 26, 2007 (edited) Cool,Welcome. Ons wag ook vir die skills assesment, maar het `n sponsor gekry so gaan vroeer oor gaan.Sterkte met julle reelings ek hoop nie wag is te lank nie. Stunning met die sponsor! Ek wens dit gebeur met ons ook mar ons sa mar sien. Edited January 26, 2007 by Tomdoel Quote Link to comment Share on other sites More sharing options...
Recommended Posts
Join the conversation
You can post now and register later. If you have an account, sign in now to post with your account.