Jump to content

Skilled Assessments


appels

Recommended Posts

:lol: Kan iemand my asseblief met raad verskaf. My man is 'n Avioniese Tegnikus. Hy besit ook 'n CAA licence en ons het skilled assessments gedoen via web en hulle het ons maar 115 punte gegee. Ons kwalifiseer nie meer vir die 136 visa nie. Weet enige iemand met wie ek in verbinding kan tree om hierdie probleem opgelos te kry voordat ons die skilled assessment forms invul en wegstuur.

Met dank

Antoinette

Link to comment
Share on other sites

Hi Antoinette

Ek stel voor jy kyk onder members bo regs, soek vir Fiona, sy is ook 'n host, en stuur 'n PM of Email aan haar. Sy is sekerlik die een wat vir julle die beste advies in hierdie verband kan gee.

Link to comment
Share on other sites

As julle seker is dat julle nie vir 136 kwalifiseer nie (tel weer), dan kan julle altyd kyk na Regional Visa's.

Met hulle het jy minder punte nodig, maar jy moet in die genomineerde area gaan werk vir `n paar jaar voor dat jy werk in `n ander area in Australia kan vat.

Hier is `n paar opsies wat dalk kan help http://www.immi.gov.au/skilled/regional-em...t/nominated.htm.

Ek is seker hier is mense wat baie meer weet en graag sal wil help

Groete en sterkte

Johan

Link to comment
Share on other sites

Join the conversation

You can post now and register later. If you have an account, sign in now to post with your account.

Guest
Reply to this topic...

×   Pasted as rich text.   Paste as plain text instead

  Only 75 emoji are allowed.

×   Your link has been automatically embedded.   Display as a link instead

×   Your previous content has been restored.   Clear editor

×   You cannot paste images directly. Upload or insert images from URL.

×
×
  • Create New...