Jump to content

hulp met verblyf in Darra se omgewing


Mareeki
 Share

Recommended Posts

My man het werk gekry in Darra net buite Brisbane en hy vra of iemand hom kan help met verblyf tot die einde van die jaar. As iemand dalk 'n kamer het wat hy kan huur of dalk 'n granny flat.

Marietjie

Link to comment
Share on other sites

 Share

×
×
  • Create New...