Jump to content

Afrikaans Kerkdienste in Sydney - Waarheen nou?

Survival

Recommended Posts

Ons het onlangs die nuus ontvang dat die Afrikaanse dienste in die Cristian Reformed Church North Ryde afgelas is. Die redes verskaf is om logistieke redes en hulpbronne tekorte in die CRCS North Ryde gemeente.

Soos ons verstaan is reelings getref om Afrikaanse Eredienste elke Sondag 5pm nou by die Roseville Presbyteriaanse kerk sal plaasvind en nie by CRCS.

Weet iemand of die CRCS Hills gemeente nog bestaan/is daar nou Suid-Afrikaners daar?

Verder klink dit asof die CRCS niks meer met Afrikaans te doen wil he nie?

Edited by Survival
Link to comment
Share on other sites

Hi Survival

Jy is reg t.o.v. die Afrikaanse dienste by die CRCS beide Ryde en Hills. Die persoon wat die Afrikaanse dienste gelei het het aan beweeg.

Ten opsigte van die CRCS Hills, ja, dit bestaan nog en gaan van sterkte tot sterkte. Ek sou skat 95% Suid Afrikaans en 90% Afrikaners. Daar is amper elke week nuwe gesigte. Leo Douma van die Ryde gemeente preek om 8:30 in Castle Hill wat tot die gevolg het dat die hele Sondag lekker voor jou oop le na kerk.

Die bogenoemde spreek vanself en dus nee, die CRCS is baie pro Suid Afrikaners en alhoewel daar nie huidiglik iemand is om Afrikaanse dienste te lei nie word daar steeds lekker in Afrikaans gekuier voor en na kerk. Die idee is nie om 'n "Suid Afrikaans eksklusiewe" kerk te bou nie, almal is welkom, maar soos hulle se: "like minds".

Kom loer in en sien hoe dit is. Die kinders geniet die Sondagskool baie.

84 Cecil Ave

Castle Hill

Gazza

Link to comment
Share on other sites

Hi

Nee, Corrie is weg. Wanneer sien ons julle weer?

groete

Gazza

Ons het besluit om aan te beweeg en het 'n begin gemaak om in te skakel by die Anglikaanse Kerk in Castle Hill. Die kinders woon nou op Vrydae aande hul jeugaksies by en geniet dit baie. Ons moes maar 'n besluit gemaak het vir die kinders se onthalwe jong.

Link to comment
Share on other sites

  • 3 years later...

Die Roseville Presbyterian Church hou elke nou en dan Afrikaanse dienste. Die kerk is propvol Suid Afrikaaners.

Die Roseville Presbyterian Church hou elke nou en dan Afrikaanse dienste. Die kerk is propvol Suid Afrikaaners.

Meer inligting op hul webblad.

Link to comment
Share on other sites

Join the conversation

You can post now and register later. If you have an account, sign in now to post with your account.

Guest
Reply to this topic...

×   Pasted as rich text.   Paste as plain text instead

  Only 75 emoji are allowed.

×   Your link has been automatically embedded.   Display as a link instead

×   Your previous content has been restored.   Clear editor

×   You cannot paste images directly. Upload or insert images from URL.

×
×
  • Create New...