Jump to content

Gert & Frieda: Splinter nuwe mense


Gert & Frieda

Recommended Posts

Hi Almal

Ons is net so opgewonde oor die besluit wat ons geneem het. Ons weet nog nie waar om te begin nie maar dit sal seker met tyd aan die gang kom. Ons praat al lank daaroor om oor te gaan maar het nou so om en by twee weke terug besluit dat ons dit graag wil doen. As ons dalk vrae vra wat al gevra is jammer daaroor maar ons is baie opgewonde en wil baie graag oor gaan.

Hier is so ietsie oor ons self: Ons bly in 'n klein dorppie by 'n kragstasie. Ons alby werk vir die kragstasie as kontrakteurs. Ons is 'n gesin van vier, ons dogter is 8 en 'n seun 3.

Ons is nog in die begin stadium en weet nog glad nie wanneer die groot dag sal wees wat ons sal oor gaan nie maar ons hoop dat dit baie gou sal wees. Ons gaan nou aansoek doen vir ons pasporte en visa's.

Kan iemand os asb in die regte rigting wys, moet ons eers werk soek daar en dan aansoek doen vir ons Visa's. Die stap is baie duister vir ons omrede daar twee soorte visa's is en is die koste verbonde aan immergrasie baie duur.

Groet uit Pullenshope die plaasdorp

Gert & Frieda

Link to comment
Share on other sites

hallo daar! Welkom hier, is bly julle het die forum gevind! :lol:

Net die feit dat julle dit lees, wys julle het klaar die regte rigting. :) Gebruik die search funksie op die forum en lees....lees... lees. Dit maak meeste dinge duideliker na so ruk.

Sterkte met die proses! :blink:

Bianca

vanuit 'n koue Lancashire! BRRR :huh:

Link to comment
Share on other sites

Hi Gert en Frieda

Eerstens, baie welkom, ek hoop dat hierdie paadjie wat julle nou gaan loop 'n maklike een vir julle sal wees. Nou gaan ek oorslaan Engels toe, dit is makliker vir my.

First thing you have to do

Get UNABRIDGED birth certificates for every member in the family, husband, wife and each child. These are birth certificates on which the parents names are stated.

Get UNABRIDGED marriage certificate.

This should keep you going. It could take a while to get them. If you want assistance, there is a crowd called Bunnyhop who does it, but of course they do charge. If you want their details, just ask the question, or do a search, I am sure you will find it here.

Good luck!

Link to comment
Share on other sites

Ek stem saam - kry eers al julle nodige dokumentasie, want dit vat lank en kan die hele proses ophou. Julle sal ook polisie klarings nodig hê, maar dit is net vir 6 (of 9) maande geldig, so julle kan dit dalk aanvra sodra julle julle paspoorte en "unabridged" sertifikate het - dit vat so 'n maand of bietjie langer om te kry.

Daar is verskeie visa opsies - dit is iewers op hierdie site, ek sal net kyk of ek dit kan kry, en dan vir julle die "link" hier plaas. Ek weet alles is nou Grieks, maar dit sal in tyd meer sin maak. Dit help nie om alles oor al die visas uit te vindnie, want dit sal julle net nog meer "confuse" - kyk vir watter opsie julle kwalifiseer en fokus daarop. Baie stertke!!

Hier is daai link: http://www.saaustralia.org/index.php?showt...4628entry4628 :ilikeit:

Link to comment
Share on other sites

Baie Welkom Gert en Frieda

Ek wens vir julle alle sterkte en voorspoed toe met die proses. En natuurlik baie geluk ook. As julle nou op Pullenshope bly en graag op 'n soortgelyke plek in OZ wil bly, kyk na die regional visas. Iemand hierbo het vir julle die visa opsies gepos as ek nou reg kan onthou. Dis so half en half 'n makliker manier en hulle soek mense vir die platteland. :ilikeit: Nog 'n plasie Pix

Link to comment
Share on other sites

Hi Almal

Dankie vir al die inligting wat ons ontvang dit help ons klaar en dit stel ons ook meer gerus. Die unabridged married certificate is dit die selfde as die geboorte certificates moet die name van ons ouers ook daarop verskyn. Ons besef daar is nog 'n lang pad om te gaan voordat ons sal kan oor gaan maar ons sien uit daarna.

Groete van Duvenage gesin

Link to comment
Share on other sites

Frieda, Jys reg . die unabridge se jou pa en ma se ids, geboorteplekke en tye asook hulle name. As jy na dept homeaffairs toe gaan, dan vra jy net vir dit - ek moes so 2 maande wag voor ek voor kon gaan afhaal - maar vra hulle hoe lank voor jy kan gaan haal.

Sorry - het nie jou vraag reg gelees en geantwoord nie - maar daar staan bo-op die sertifikaat unabridged married soos daar bo-op staan unabridged birth

Link to comment
Share on other sites

Hi Frieda, no the unabridged marriage certificate does not have your parents names on it. It has the place and date you got married, where, and who married you and who your witnesses were.

Link to comment
Share on other sites

Welkom julle! ;)

The best advice I could possibly give you is, once you've made the decision, to apply for your certificates and passports as soon as possible. We applied for our unabridged certificates and my daughter's passport October last year, and we're still waiting..... Extremely frustrating!!! My hubby already has a job offer, and my daughter's passport is the only thing delaying our application.

Good luck! :lol:

Link to comment
Share on other sites

Hi Stephnie, have you tried Bunnyhop? They seem to be able to get the certificates in a couple of weeks. It does cost a bit, but perhaps it is worthwhile paying rather than letting your sponsors perhaps get tired of waiting!

http://www.bunnyhop.co.za/

Link to comment
Share on other sites

Hi Almal

Ons is net so opgewonde oor die besluit wat ons geneem het. Ons weet nog nie waar om te begin nie maar dit sal seker met tyd aan die gang kom. Ons praat al lank daaroor om oor te gaan maar het nou so om en by twee weke terug besluit dat ons dit graag wil doen. As ons dalk vrae vra wat al gevra is jammer daaroor maar ons is baie opgewonde en wil baie graag oor gaan.

Hier is so ietsie oor ons self: Ons bly in 'n klein dorppie by 'n kragstasie. Ons alby werk vir die kragstasie as kontrakteurs. Ons is 'n gesin van vier, ons dogter is 8 en 'n seun 3.

Ons is nog in die begin stadium en weet nog glad nie wanneer die groot dag sal wees wat ons sal oor gaan nie maar ons hoop dat dit baie gou sal wees. Ons gaan nou aansoek doen vir ons pasporte en visa's.

Kan iemand os asb in die regte rigting wys, moet ons eers werk soek daar en dan aansoek doen vir ons Visa's. Die stap is baie duister vir ons omrede daar twee soorte visa's is en is die koste verbonde aan immergrasie baie duur.

Groet uit Pullenshope die plaasdorp

Gert & Frieda

Hi da alle sterkte met julle reelings dis baie opwindend en party dae gaan dit vimy net te stadig met ons goeters, mar se my nou ees waar is pullenshope? :ilikeit:

Link to comment
Share on other sites

Hi Stephnie, have you tried Bunnyhop? They seem to be able to get the certificates in a couple of weeks. It does cost a bit, but perhaps it is worthwhile paying rather than letting your sponsors perhaps get tired of waiting!

http://www.bunnyhop.co.za/

Thank you Mara!! We'll contact them asap. :ilikeit:

Stephnie

Link to comment
Share on other sites

Hi Gert en Frieda

Ons is ook maar nog aan die begin van ons proses, weet nog nie veel nie. :P Jy kan dalk na die volgende web-site gaan kyk, dit verduidelik stap vir stap vir jou hoe visas werk en wat om te doen, watter vorms het jy nodig ens. Ek het dit hier op die forum gekry (mens kan net mooi ALLES hier kry, dis WONDERLIK :ilikeit: ). Ons het klaar vir ons Anabridged geboorte en huweliks sertifikate en Paspoorte aansoek gedoen, die kinders se inentings op datum gebring, my man se TRA (skills assessment) papiere ingevul moet nog net weggestuur word, alle afr. sertifikate laat vertaal na eng. en wat nog alles! Nou begin die laaaaang wag vir werk (ons wil op 'n 457 visa oorgaan)! :(

Ons het maar Des 2006 besluit ons gaan definitief Australie toe en dit voel vir my ons moet eintlik al klaar op pad wees, DIS ERG, BAIE ERG.

http://www.immi.gov.au/immigration.htm

Sterkte met alles, van een groentjie na 'n ander.

Wilna

Link to comment
Share on other sites

:ilikeit:

Hi Julle

Welkom en byt vas.Daar is dae wat gaan regtig taai wees,dit is wanneer mens eers regtig sien hoe groot die stap is.

Ek stem saam met wat almal sê-doen nou al aansoek vir al julle sertifikate.Gaan na "Home Affairs" toe in Middelburg-dit is net agter Shoprite Checkers oorkant die "Boere dokters" se spreek kamers.Ek moes 3 maande wag vir myne.So ook die "Police Clearance" sertifikate.Dit doen jy sommer by die polisie kantore oorkant Midmed.

Sterkte.

Hi da alle sterkte met julle reelings dis baie opwindend en party dae gaan dit vimy net te stadig met ons goeters, mar se my nou ees waar is pullenshope? :P

Approximately 40km away from Middelburg-which is just other side Witbank....

Link to comment
Share on other sites

Join the conversation

You can post now and register later. If you have an account, sign in now to post with your account.

Guest
Reply to this topic...

×   Pasted as rich text.   Paste as plain text instead

  Only 75 emoji are allowed.

×   Your link has been automatically embedded.   Display as a link instead

×   Your previous content has been restored.   Clear editor

×   You cannot paste images directly. Upload or insert images from URL.

×
×
  • Create New...