Jump to content

Net 'n slag kom hello se aan almal


Lmari

Recommended Posts

Hello almal

Ek was so lank laas hier op die forum gewees. Ek voel sommer nuut as ek sien hoeveel nuwe mense nou aan die forum behoort.

Gaan nog goed met my, heel gelukkig hier in Nambour Queensland. Lewe behandel my redelik goed so alleen.

Groete vir almal wat my ken en nie ken nie :(

L'mari

Link to comment
Share on other sites

Hallo daar! Hoop jy hang die keer bietjie rond.... :(

Link to comment
Share on other sites

My jitte L'marie het jy toe Toowoomba vir Nambour verruil.

Bly dit gaan goed met jou.

Link to comment
Share on other sites

My jitte L'marie het jy toe Toowoomba vir Nambour verruil.

Bly dit gaan goed met jou.

Nilo ja ek is al 10 maande hier in Nambour. Dit tyd gaan baie vinnig verby. Ek gaan nog terug Toowoomba toe maar die plek maak my baie depro, so ek sal dit maar begin vermy.

Link to comment
Share on other sites

Welkom terug!

Is bly dit gaan goed met jou.

Ek verstaan wat jy bedoel, dit voel asof tyd net veryby vlieg! Ek wil nog kla oor iets dan is 'n maand verby :)

Link to comment
Share on other sites

Nilo ja ek is al 10 maande hier in Nambour. Dit tyd gaan baie vinnig verby. Ek gaan nog terug Toowoomba toe maar die plek maak my baie depro, so ek sal dit maar begin vermy.

Heeltemal verstaanbaar, baie memories! Maar moenie ophou terug gaan nie dis so pragtige plek, die hartseer sal wel vervaag. Is jy aleen in Nambour of is jou kinders daar?

Link to comment
Share on other sites

Heeltemal verstaanbaar, baie memories! Maar moenie ophou terug gaan nie dis so pragtige plek, die hartseer sal wel vervaag. Is jy aleen in Nambour of is jou kinders daar?

Ek het hierheen getrek omrede my jongste seun en sy vroutjie hier bly. Ja, Twmba is 'n pragtige plek. Sal maar weer gaan sodra dit lekker warm is :ilikeit:

Link to comment
Share on other sites

  • 1 month later...

ek myself was maande laas hier- dit is ongelooflik hoe dit gegroei het hier- :)

Link to comment
Share on other sites

Archived

This topic is now archived and is closed to further replies.

×
×
  • Create New...