Jump to content

Buck: Intro - Wie ons is


Buck

Recommended Posts

Hi almal

My naam is Buck(28), my vrou is Michelle(23) en ons dogtertjie is Michaela(11mnde).

Ek het die site onlangs gejoin, maar hou dit al 'n geruime tyd dop. Ons aansoek vir PR is 28 Julie 2006 deur DIMA ontvang. Ons sit ook in daai bootjie van wag vir 'n case officer.

Verder vreet die stres my net op en wens net ons kon sommer so op die vliegtuig klim en waai.

Ek is 'n elektrisiën en my vrou 'n tandarts stoel assistent. Ons gaan dus op my kwalifikasies oor.

Ons het ook al die IETLS toets, "general" afgelê.

Verder wag ons maar vir die case officer om vir ons te vra om te gaan vir ons medies en police clearance.

BESTEMMING : Kalgoorlie WA

Wel, as julle meer van ons wil weet, vra net!

Link to comment
Share on other sites

Welkom Buck!

Julle wag tyd is darem nou amper verby... ons behoort binnekort ons aansoek in te dien ... dan begin die wag eers!

Sterkte!

Link to comment
Share on other sites

Welkom.

Sterkte ek hoop hulle laat weet julle baie gou dat hulle die dokumente soek.

Groete

Link to comment
Share on other sites

Hi Buck

Ek is hier in Kalgoorlie wes australia,hier is omtrend 85 suid afrikaanse huisgesinne en ons het darem die meeste suid afrikaanse produkte hier(mieliemeel,boerewors tot lekker droe wors).ek het by "places of interest" op die forum n paar fotos geplaas van kalgoorlie as julle wil sien hoe dit hier lyk.

groete,christelle

Link to comment
Share on other sites

Join the conversation

You can post now and register later. If you have an account, sign in now to post with your account.

Guest
Reply to this topic...

×   Pasted as rich text.   Paste as plain text instead

  Only 75 emoji are allowed.

×   Your link has been automatically embedded.   Display as a link instead

×   Your previous content has been restored.   Clear editor

×   You cannot paste images directly. Upload or insert images from URL.

×
×
  • Create New...