Colin @ dcrc Posted June 28, 2010 Report Share Posted June 28, 2010 Hallo almalOns kry van tyd tot tyd navrae oor waar in Melbourne Afrikaanse dienste gehou word. Goeie nuus is dat daar nou 'n tweede gemeente van die Reformed Churches of Australia in Melbourne is wat Afrikaanse dienste gaan aanbied.Die Dandenong Christian Reformed Church bied vanaf 11 Julie Afrikaanse dienste aan - op die 2e Sondag van 'n maand, en wel in die aand (6n.m.). Vir meer besonderhede sien die gemeente se webblad http://www.dcrg.org.au/Die Wonga Park gemeente bied reeds Afrikaanse dienste aan, en wel op die 3de Sondag van 'n maand, ook om 6nm. Hierdie gemeente se webblad is te vinde by http://www.wongapark.crca.org.au/Colin Pretorius Quote Link to comment Share on other sites More sharing options...
Piledriver60 Posted August 16, 2020 Report Share Posted August 16, 2020 Hi Colin My name is Peter Pretorius from Cape Town South Africa. My family tree is directly linked to Lea Willemse. Would like to chat to you if possible. Quote Link to comment Share on other sites More sharing options...
Recommended Posts
Join the conversation
You can post now and register later. If you have an account, sign in now to post with your account.