Jump to content

Kurt Darren en Arno Jordaan kom ook Sydney toe


Aneldari

Recommended Posts

Hi almal!

So opgewonde :ilikeit: ! Ek het sommer klaar my kaartjies gekoop.

Vrydag. 16 Julie 2010 by Castle Hill RSL Klub. Vir besprekings, kontak Arno Nel: kurtdarrensydney@bigpond.com

Goue Kaartjies: $75

Silwer Kaartjies: $60

Familie Kaartjies: $150 (4 Silwer Kaartjies; 2 Volwassenes en 2 Kinders onder 16 jaar oud)

Groete

Aneldari

Link to comment
Share on other sites

Hi Aneldari

Baie dankie dat jy dit hier gepost het, sien uit daarna om jou daar te ontmoet. As ek mag vra, waar het jy die advertensie gesien of gehoor van die Sydney show? Ek wil sien watter van ons advertensie die beste werk.

Sien jou op die 16de Julie :D

Groete

Christina

Link to comment
Share on other sites

Hi Christina

Facebook!! :D

Die heel 1ste ad wat ek gesien het was die Sydney poster wat as 'n foto op die "South Africans in Australia" groep op Facebook geplaas is. Dit was nog nie eers op Kurn Darren se eie Facebook nie. Later toe kom dit daarop en ander mense van Canberra het ook emails rondgestuur.

Ek was eers onseker oor die show want behalwe vir die foto op daardie groep kon ek nerens inligting kry nie. Maar ek het sommer toe dadelik ge-email, kaartjies gekoop, bewys van betaling gestuur en ook selfs ons verblyf gebook (4km van venue af)! Als gesort vir ons....

Sien jul daar!

Groete

Aneldari

Link to comment
Share on other sites

Ek het dit aan almal op my gewone mailing list gestuur, ek het dit aan almal op my FB lys gestuur en ek het dit op Afrikaans in Canberra gesit - en so ver klink die reaksie baie goed.

Ons het oorspronklik navraag gedoen toe ons verneem hy gaan net Brisbane en Perth toe en wou weet hoekom nie Canberra of Sydney ook nie, dit was by Arno en hy het my laat weet van die konsert.

Link to comment
Share on other sites

Hi almal,

Hier is al die info

post-1962-1275447093.jpg

Kan nie wag nie

Groete

Estelle

Link to comment
Share on other sites

Hallo daar,

Hoe lank vat Arno om terug te kom?

Sal daar nog kaartjies oor wees?

Ek en 'n vriendin gaan op na Sydney toe kom en sommer by my Sus bly :rolleyes:

Het iemand dalk 'n nommer wat 'n mens kan bel om kaartjies te bespreek?

Sorry klink of ek nou 110 vrae vra hier - maar my vriendin vrek oor Kurt hehe

Thanks

Nats

Link to comment
Share on other sites

Wow, net nou die dag het ek nog gekla dat nie een van SA kunstenaars ooit na Sydney toe kom nie, nou kom gee hulle sommer 'n show op my agterstoep! Sal beslis daar wees! Sien julle daar.

Link to comment
Share on other sites

Melbourne mis weer uit.... Nats, miskien moet ek julle trip "hijack". :rolleyes:

Link to comment
Share on other sites

Hoe lank vat Arno om terug te kom?

Sal daar nog kaartjies oor wees?

Ek en 'n vriendin gaan op na Sydney toe kom en sommer by my Sus bly :rolleyes:

Het iemand dalk 'n nommer wat 'n mens kan bel om kaartjies te bespreek?

Ek het sowat 'n uur gelede 'n e-mail na KurtDarrenSydney@bigpond.com gestuur en sowat 10 minute terug 'n e-mail ontvang van Leon Marx wat die besprekings doen so jy behoort gou 'n antwoord te kry. Sy besonderhede is soos volg:

E-mail: leon.marx@homeloansetc.com.au

E-mail: leon.marx@internode.on.net

Mob: 0488494270

Office: 07 33965856

Fax :07 33968381

Link to comment
Share on other sites

Dankie ja ek het sommer gou 'n response gekry :rolleyes:

Nou net tel hoeveel mensies saam gaan hehe

Ja nee Mel wens hy kom ook Melbourne toe kom.

Nats

Link to comment
Share on other sites

Archived

This topic is now archived and is closed to further replies.

×
×
  • Create New...