Jump to content

appels: Die Appelgryns het ook besluit om te move


appels
 Share

Recommended Posts

Hallo aan almal. My naam is Jan en my vrou se naam Antoinette. Ons woon in Springs en het 4 seuns. Ons het saam besluit om ook te emmigreer na OZ toe. Adelaide om presies te wees. My swaer het verlede jaar Sept gegaan en dit was die laaste grashalmpie op die strooi hoop. Kan nie wag om hulle weer te sien nie :blink:

Link to comment
Share on other sites

Hi Julle

Baie welkom by die forum. Al die mense wat in Adelaide is dink ek is BAIE gelukkig daar.

Beste wense , en moet nie moed opgee nie. Dis alles die moeite werd in die einde.

Link to comment
Share on other sites

Hey julle!

Sterkte! Ek het in Springs groot geword, en het nog familie wat daar bly. Waar bly julle?

Welkom hier. Hierdie forum het my baie gehelp al <_<

Groete

Liezel

Link to comment
Share on other sites

Join the conversation

You can post now and register later. If you have an account, sign in now to post with your account.

Guest
Reply to this topic...

×   Pasted as rich text.   Paste as plain text instead

  Only 75 emoji are allowed.

×   Your link has been automatically embedded.   Display as a link instead

×   Your previous content has been restored.   Clear editor

×   You cannot paste images directly. Upload or insert images from URL.

 Share

×
×
  • Create New...