Jump to content

Lukyan: Intro - 2 maande in OZ


Lukyan

Recommended Posts

Hi almal

Ek en my 2 seuns (15 &18) het in November in Perth geland en bly nou in Bunbury. Ek is 'n gebore SA'er maar het vanaf Namibia hierheen gekom.

Ons is hier op 'n 495 visa en ken nog geen siel hier nie. Ek sukkel nog om werk te kry maar behalwe vir dit is ons al 3 baie gelukkig so ver.

Ek het na baie lees op die forum besluit om aan te sluit – vir bietjie raad en advies en sommer bietjie moral support!

Link to comment
Share on other sites

Hi Lukyan,

Baie welkom op die forum!! Uiteindelik nog namibia mense. Ons het oraloor in Nam gebly, 2000 & 2001 in Wdh, Kleine Kuppe.

Jong daar is klomp vriendelike mense in Perth en ander dele van WA: Noeks, Lindy Lee ens. En omtrent nog 'n miljoen oppad soontoe vanaf Suid-Afrika soos dit my klink. Hulle drink gereeld koffie en eet kaaskoek asook gekookte kondensmelk uit die blik uit!!

Kontak bietjie een van hulle vir 'n chat.

Suidwes

Link to comment
Share on other sites

Join the conversation

You can post now and register later. If you have an account, sign in now to post with your account.

Guest
Reply to this topic...

×   Pasted as rich text.   Paste as plain text instead

  Only 75 emoji are allowed.

×   Your link has been automatically embedded.   Display as a link instead

×   Your previous content has been restored.   Clear editor

×   You cannot paste images directly. Upload or insert images from URL.

×
×
  • Create New...