Jump to content

burg: Hallo almal!


burg

Recommended Posts

Dis nou 'n aangename verrassing. Ek wens ons het van die forum geweet toe ons begin planne maak het om Australië toe te kom. Dit sou baie van die onsekerheid uit die weg geneem het. :-)

Ek en my vrou Tharina het in Sydney in Augustus verlede jaar geland met 4 tasse vol goedjies. Ek werk in Tuggerah en ons bly in 'The Entrance'. Ons geniet dit baie hier. Mis net die vriende en familie.

Vir al die mense wat Australië toe wil kom en nog moet aansoek doen vir 'n visum, hou moed en byt vas. Dis alles die moeite werd. As die onsekerheid of ge-wag te erg raak, kom gesels gerus. :-)

Link to comment
Share on other sites

Hallo,

ja dis wonderlike plek die, goed om te weet mens is nie alleen in mens se avonture nie! :)

Link to comment
Share on other sites

Join the conversation

You can post now and register later. If you have an account, sign in now to post with your account.

Guest
Reply to this topic...

×   Pasted as rich text.   Paste as plain text instead

  Only 75 emoji are allowed.

×   Your link has been automatically embedded.   Display as a link instead

×   Your previous content has been restored.   Clear editor

×   You cannot paste images directly. Upload or insert images from URL.

×
×
  • Create New...