Jump to content

Paspoort gekry


TANJA

Recommended Posts

Hallo Julle,

Het my paspoort 27/12/2006 ;) gekry, na vele oproepe, ure op die net en kilometers se gery. ( Ma ek kla nie)

My trek is op die 3de hier weg ;) , het gedink dit gaan erger wees, maar is daardeur en nou is ons gesinnetjie weer in my ma se huis tuis. Dit is nogal vir my moeilik. Het gedink ek kan my bedanking insit maar elke dag word die wag met nog 4 dae verleng :holy: . Ek weet nie presies hoe dit werk nie (Reply maar elke keer net ja dis reg) maar my man se werk "sponsor" hom so ek het Maandag als gemail ens. Moet nou glo wag vir die vorms vir die medies. Ons werk deur Hamilton Watts hy sê dit behoort nog 'n maand te vat. Dit klink net onsettend lank.

Maar nogsteeds kan ek nie daaroor kla nie ons het die geleentheid dit lê voor die deur as die vorige 6 maande so gevlieg het kan 'n maand seker nie te lank raak nie.

Sien julle een van die dae in Perth........ :cry:

Groete

Tanja

Link to comment
Share on other sites

Gelukkig het jy darem nou een van die grootste spoedhobbels oorbrug - jy het jou paspoort!!! :(

Link to comment
Share on other sites

Join the conversation

You can post now and register later. If you have an account, sign in now to post with your account.

Guest
Reply to this topic...

×   Pasted as rich text.   Paste as plain text instead

  Only 75 emoji are allowed.

×   Your link has been automatically embedded.   Display as a link instead

×   Your previous content has been restored.   Clear editor

×   You cannot paste images directly. Upload or insert images from URL.

×
×
  • Create New...