Budha Posted January 9, 2007 Report Share Posted January 9, 2007 Wat van dié wat nie 'skilled' is nie? Ek is 28j. oud en werk skofte in 'n bakkery/Caltex franchise as die manager. Hoe en waar kan ek onder begin. Ek het al soveel seminare bygewoon maar dit is maar nog out of reach.Ek wil graag info hê om my te help daar uitkom?Enige hulp sal rerig waardeer word. Dankie Quote Link to comment Share on other sites More sharing options...
Budha Posted January 9, 2007 Author Report Share Posted January 9, 2007 Wat van die wat nie 'skilled' is nie? Ek is 'n bestuurder by 'n bakkery / Caltex franchise(4jaar), is 28j. oud. Ek was al by baie seminare, ek val kort met 'n 'skill'. Is daar hoop vir iemand soos ek? Wat kan ek doen, so gou as moontlik, om die proses te begin?Om 'n 'skill' te kry, sal ek wil, maar dan moet jy ook die exp. hê? So dit gaan tyd vat? Quote Link to comment Share on other sites More sharing options...
Sparrow Posted January 9, 2007 Report Share Posted January 9, 2007 Hey Budha! Enige iets is moontlik ou maat. Dit hang net af hoe bitter graag jy wil kom. ‘n Ander opsie buiten ‘n 136 Skilled of 457 Work Sponsored visa, is ‘n studente-visa. Doen aansoek om ‘n graad, diploma of ambag in Australie te kom doen. Jy kan deeltyds werk terwyl jy studeer en ook aansoek doen vir residensie sodra jy hier is. Ten minste met ‘n Oz-kwalifikasie hoef jy nie later ‘n “skills assessment” te laat doen nie en dit sal ook soveel makliker gaan met die “job hunting”. Quote Link to comment Share on other sites More sharing options...
Recommended Posts
Join the conversation
You can post now and register later. If you have an account, sign in now to post with your account.