Jump to content

April paasnaweek - Suid-Afrikaanse saamtrek!!


Estelle Jacobs

Recommended Posts

Hi

Ek het hierdie boodsakp gekry van die OZNETWORX mailinglist aangaande n lekker saamtrek by Wollongong vir die April paasnaweek.

Indien daar iemand is wat belangstel, details is hieronder:

From: E.v.Aswegen [mailto:vanaswegen@aapt.net.au] / mark_g_oz <mark_g_oz@yahoo.com.au> *** (OZNETWORX@yahoogroups.com.au)

.. Dit is weer daai tyd van die jaar!!

Pak julle karavane en tente – ons gaan weer saam kuier.

Moenie die fietse, visstokke en drie-poot-potjie’s vergeet nie.

Heerlike swem geriewe en sommer naby alles.

Ons het sommer klaar aanlyn geboek vanaf die 31 Maart – 6 April (Site # 241)

Stuur asseblief die uitnodiging na al julle Suid-Afrikaanse vriende – veral nuwe mense wat in Oz aangekom het

Top class caravan and camping facilities

Wollongong Surf Leisure Resort

201 Pioneer Road, Fairy Meadow NSW 2519

Phone (02) 4283 6999 • Fax (02) 4285 1620

Please click here to make a booking enquiry.

Kindly send emails to enquiries@wslr.com.au

Link to comment
Share on other sites

  • 2 weeks later...

Ag nooit man...........can't they wait for us to get there...........one day :)

wish we were there!!!!

Link to comment
Share on other sites

Archived

This topic is now archived and is closed to further replies.

×
×
  • Create New...