Jump to content

iMMIGRATION AGENTS


Pieter en Lindie

Recommended Posts

haai almal,

Ons is in die proses om te kyk hoe ons kan immigreer.

Ons kry slegs 105 punte. Die dat ons toe n agent nader getrek het. Het iemand al gehoor van International Immigration Alliance. Hulle raad aan ons is dat ons deur n 457 sponsored visa moet oorkom. Verder se hulle ook dat indien jy jou " letter of appointment het (wat na 3 maande is), hulle jou kan onmiddelik help met die aansoek vir PR wat dan n verder 9 maande duur. Ek wil weet of iemand al van so iets gehoor het. Na my wete moet n mens ten minste 2 jaar werk. Natuurlik se hulle ook dat indien ons hulle dienste gaan gebruik, hulle ook vir my man n werk sal kan verseker in sy lyn. Praat hulle deur hulle nek of kan so iets gereel word. Blykbaar het hulle kontakte met agente wat vir jou werk kan reel. Ek wonder net hoe hulle die employers oortuig dat hulle nou juis jou moet sponsor. Om voort te gaan moet ons n nonrefundable deposito van R12 000 gee. Ek is so bang dat dit n scam is, en dit is baie geld om sommer uit te gee om dit net te probeer om te sien wat gebeur. Nou nou dink jy jy het n werk en dan kom jy daar aan en die maatsappy betstaan nie eers nie.

Is daar enige ander visa waarvoor ons kan aansoek doen met 105 punte om dadelik PR te kry. Ek waardeer al julle raad.

Groete uit die Kaap

Lindie

Link to comment
Share on other sites

Hulle raad aan ons is dat ons deur n 457 sponsored visa moet oorkom. Verder se hulle ook dat indien jy jou " letter of appointment het (wat na 3 maande is), hulle jou kan onmiddelik help met die aansoek vir PR wat dan n verder 9 maande duur. Ek wil weet of iemand al van so iets gehoor het. Na my wete moet n mens ten minste 2 jaar werk.

Lindie

Hallo Lindie,

My man het in April oorgekom op n "holiday visa", met n paar interviews opgeline. Hy het werk gekry, sy baas het hom gesponsor met n 457 visa, en nou is ons besig met ons PR aansoek. So dit kan definitief gedoen word, maar sover ek weet MOET die company jou vir PR ook sponsor. Ons goed gaan alles deur sy company. Al ding is dat hy nou vor sy huidige baas sal moet werk vir 2 jaar vandat die PR visa (121/856 Employer Nomination Sposorship) goedgekeur is. Maar dis nie n issue nie, hy moet dit maar net doen!!

Ek hoop dit help, dit was vir ons n vinniger opsie aswat ons dit op ons eie sou doen, want ons het 5 punte gekort vir die punte een.

Caro

Link to comment
Share on other sites

haai almal,

Hi Lindie

Ons het ook besluit om 'n agent te gebruik, dit maak dit net makliker. Ons is ook nog aan die begin en weet nog nie veel nie behalwe dat dit belangrik is dat jou agent by MARA geregistreer is. (www.themara.com.au) Dit is baie belangrik, hier kan jy sien of daar klagtes teen die agente is of nie.

Ons gaan Internasional Placement Consultants gebruik (sodra hulle weer op kantoor is).

Groete en sterkte.

Wilna

Link to comment
Share on other sites

Hallo Lindie,

My man het in April oorgekom op n "holiday visa", met n paar interviews opgeline. Hy het werk gekry, sy baas het hom gesponsor met n 457 visa, en nou is ons besig met ons PR aansoek. So dit kan definitief gedoen word, maar sover ek weet MOET die company jou vir PR ook sponsor. Ons goed gaan alles deur sy company. Al ding is dat hy nou vor sy huidige baas sal moet werk vir 2 jaar vandat die PR visa (121/856 Employer Nomination Sposorship) goedgekeur is. Maar dis nie n issue nie, hy moet dit maar net doen!!

Ek hoop dit help, dit was vir ons n vinniger opsie aswat ons dit op ons eie sou doen, want ons het 5 punte gekort vir die punte een.

Caro

Haai Caro,

Het jy geweet dat indien jou man 6 maande werksondervinding in Australia het, kry jynog 5 punte wat paak dat jy dadelik vanuit Australia kan aansoek doen vir PR. Jy hoef dan nie 2 jaar te wag vir jou werkgewer om jou te sponsor nie. Kyk bietjie op die www.immi.gov website onder 457 sponsored PR aansoek

Groete

Lindie

Link to comment
Share on other sites

Haai Caro,

Het jy geweet dat indien jou man 6 maande werksondervinding in Australia het, kry jynog 5 punte wat paak dat jy dadelik vanuit Australia kan aansoek doen vir PR. Jy hoef dan nie 2 jaar te wag vir jou werkgewer om jou te sponsor nie. Kyk bietjie op die www.immi.gov website onder 457 sponsored PR aansoek

Groete

Lindie

Thanks Lindie,

Ja hy het na alles gekyk, maar hy is gelukkig by sy werk, so hulle gaan aan met ons PR aansoek. Aansoek reeds ingestuur, case officer ens gereel en gesort.. nou wag ons net om te hoor wat hulle nog van ons soek!

Hoop julle kom reg!!

Link to comment
Share on other sites

Join the conversation

You can post now and register later. If you have an account, sign in now to post with your account.

Guest
Reply to this topic...

×   Pasted as rich text.   Paste as plain text instead

  Only 75 emoji are allowed.

×   Your link has been automatically embedded.   Display as a link instead

×   Your previous content has been restored.   Clear editor

×   You cannot paste images directly. Upload or insert images from URL.

×
×
  • Create New...