Jump to content

saamvat goed ?


aniena

Recommended Posts

Hi julle

Ek begin nou deur ons goed sif oor wat mag saam en wat nie. Ons is nou op daardie stadium van saam vat, weg gooi en weg gee hopies maak. Nou is daar 'n paar vrae ? Ons het twee kersfees versierings wat al lank in ons gesin is en waaroor ons erg is. Die een het 'n bietjie houtsaagsels wat vasgeplak is, dit dien as die vloer van die stal toneel en die ander versiering is 'n voeltjie nes wat ons altyd in die boom sit. Die nes is van stokkies en grassies gemaak. Waar sit ons die versierings in, ons wil glad nie dit weg doen nie dis te spesiaal vir ons, maar ons wil ook nie probleme he nie. Wat stel julle voor ?

'n Ander vraag, ek lees dat mense 3 mde se medisyne saam neem. Hoekom 3 mde? Ons probeer om 'n 457 visa te kry ons kort 5 punte vir 'n 136. Ek weet dat as mens op 'n 457 gaan moet mens 'n mediese fonds uit neem, hoe lank vat dit om dit in werking te stel ?

Vriendelike nuwe jaars groete

Aniena <_<

Link to comment
Share on other sites

Medisyne...It takes about three months for your medical aid to come into being so that you can make a claim, however, not for pre-existing conditions, that may take as much as a year.

As far as the Christmas decorations are concerned, sorry cannot help you there, any advise I could offer would be regarded as illegal and that we are not allowed to do!

Link to comment
Share on other sites

Is daar geen manier wat mens die kersfeesversierings wettiglik kan oorvat nie? Kan hulle nie dit behandel of ondersoek en dan die groen lig daarvoor gee nie. Sal dit baie graag wil saamvat

Aniena :lol:

Link to comment
Share on other sites

Yes, of course you can take it over, declare it, and have it treated, but I think this could be extremely expensive.

Link to comment
Share on other sites

Thank you Mara for trying to help, Maybe we can take the one apart , remove the sawdust and then put it together again. Don't know about the other one. It's just one of those things I suppose .

Aniena :ilikeit:

Link to comment
Share on other sites

Guest Die Carelsen's
Thank you Mara for trying to help, Maybe we can take the one apart , remove the sawdust and then put it together again. Don't know about the other one. It's just one of those things I suppose .

Aniena :ilikeit:

Aniena,

Net 'n voorstel, maar hoekom kontak jy nie die Australian Quarintine self en hoor wat hulle se nie. Die webadres is www.customs.gov.au, verder kan jy ook op die webwerf van ICON (AQIS'S import conditions database) www.aqis.gov.au/icon gaan kyk. Jy kan hulle ook per email kontak at importclear@aqis.gov.au of telefoon +61 2 6272 3999

Hoop dit help. Dink maar net soos jy se dalk kan hulle jou se of jy dit kan behandel en hoeveel dit jou sal kos en dan kan jy oorweeg of jy dan wil voorgaan of nie.

Tania

Link to comment
Share on other sites

Baie dankie Tania ek sal dit probeer. Ek lees ook dat mense retrokill gebruik op al hulle afrika versierings, sal maar uitvind of dit vir die kersfeesversierings ook sal help.

Hoe ver trek julle al met die immi proses?

Aniena

Link to comment
Share on other sites

Guest Die Carelsen's

My agent het vandag my oorspronklike of sal ons se gesertifiseerde afskrifte ontvang en sal my nou laat weet wanneer hy inhandig. Ons goed is bietjie anders in die sin dat ons vir 'n State Sponsorship Business Skill Visa 163 aansoek doen. Ons doen die alles deur 'n agent in Perth. Die man is nie eintlik baie spraaksaam nie en dit is moeilik om oor die foon te gesels of selfs deur email, sou verkies om hom in persoon te kon sien, maar het nou klaar met alles begin en eerste paaiement betaal, nou is daar nie omdraai nie. Ek le maar net heeltyd op sy nek. Ek sal jou op hoogte hou met wat ek alles uitvind omtrent saamvat goed. My man is 'n doen alles jouself persoon en ons gaan die container self huur en pak en oorstuur, maar vir nou springclean ek eers alles en kyk wat om weg te gooi en wat om te hou.

Sterkte

Tania

Link to comment
Share on other sites

Aniena... daai 5 punte wat jy kort... is dit die 5 punte wat jy kan kry omdat jy 'n Ozzie community language (Afrikaans) magtig is ingesluit?

Groete

Link to comment
Share on other sites

Anzel

Ongelukkig ja dis die 5 punte vir afrikaans ingesluit. Ek wat die "spouse" is dra geen punte by nie omdat ek nie die laaste paar jare "gewerk" het nie. Het wel bitter hard gewerk as tuisskool onderwyseres maar dit tel nou nie, aangesien ek gekwalifiseer is as 'n spraakterapeut en oudioloog en skool hou is nie in dieselfde rigting nie (as ek reg is). Maar nou ja ons hoop dat die 457 vir ons die deur gaan oop maak, die enigste nadeel is dat ek my meesters moet doen om in Auz te werk en dan gaan my studies dubbeld soveel kos, omdat manlief op 'n 457 is.

Tania

Ek is bly om te hoor ek is nie die enigste een wat nou besig is met "pak voorbereiding" nie. Mag mens koerantpapier gebruik om dinge in toe te draai ? :ilikeit:

groete

Aniena

Link to comment
Share on other sites

'n Ander vraag, ek lees dat mense 3 mde se medisyne saam neem. Hoekom 3 mde? Aniena :D

Ek dink dit is eerstens om te keer dat mense voorksrifmedisyne vir kriminele doeleindes insmokkel en tweedens om te verhoed dat mense die medisyne hier kom verkoop (en die Aussie wette rakende medikasie so probeer omseil).

Jy kan wel enige voorskrif medisyne nog steeds van RSA af bestel. Ek bestel by www.springbokpharmacy.co.za en hulle vra maar R150 posgeld (tot 'n gewig van 25kg!!) Wat ek doen is om 'n lysie by te hou van goed wat ek nodig het, en waneer ek so dan en wan iets moet bestel, bestel ek sommer alles op een slag sodat ek net eenkeer die posgeld betaal. Selfs al kry mens dieselfde medisyne hier in Oz, werk dit saam met die posgeld nog steeds goedkoper uit om dit uit RSA te bestel - veral as jy met A$ betaal :) Enige iets van hoofpynpille tot pleisters! :ilikeit: As jy voorskrifmedisyne wil bestel, het jy 'n voorskrif nodig wat jy sommer vir hulle can "scan" & Email - so vra voor jy Aus toe kom vir jou dokter herhaal voorskrifte vir alles wat jy en jou gesin gebruik.

Link to comment
Share on other sites

Guest Die Carelsen's

Aniena

Ek is nie seker oor die koerant papier nie. Ek dink maar om eerder "bubble wrap" te gebruik, net om veilig te wees. Miskien kan van die ander ons hiermee help. Was omtrent die heel oggend besig om te probeer kyk op die customs website, maar kon nie veel wys word nie. Ek oorweeg om nader aan die tyd eerder vir hulle 'n email te stuur en oor dit uit te vind.

Nog 'n ding, ek is bly om te sien mens kan darem medisyne goed oor die net bestel. Ek twyfel of mens "Zam-Buk" salf in Australia kry en dit werk wonders vir my seuntjie se toe neus, muskiet of enige gogga bytmerke. Kry mens ooit Fissan paste daai kant? Hy is die eerste en ek het nou net mooi alles onder die knie en weet wat werk en waar om alles te kry. Raak bietjie moedeloos as ek dink ek sal nou weer nuwe goed daai kant moet kry. Mens kry seker al die doeke (Huggies) daai kant?

Sal nogal baie help om te weet wat om daai kant te verwag.

Link to comment
Share on other sites

Ek twyfel of mens "Zam-Buk" salf in Australia kry en dit werk wonders vir my seuntjie se toe neus, muskiet of enige gogga bytmerke. Kry mens ooit Fissan paste daai kant? Hy is die eerste en ek het nou net mooi alles onder die knie en weet wat werk en waar om alles te kry. Raak bietjie moedeloos as ek dink ek sal nou weer nuwe goed daai kant moet kry. Mens kry seker al die doeke (Huggies) daai kant?

Mens kry Huggies doeke, maar ongelukkig nie Pampers nie (ek was n Pampers mamma). Daar is net 1 tipe Huggies hier beskikbaar, nie 3 tipes soos in SA nie...

Goed soos Zambuk en Fissan paste kan mens by die SA winkels koop. Kos bietjie, maar as dit nie anders kan nie, dan doen mens dit maar!!

Caro

Link to comment
Share on other sites

I don't have babies anymore but I discovered something amazing here in Australia a couple of years ago and used to have it posted back to me in SA but now I buy it at most pharmacies, it is called PAWPAW ointment and is the best thing ever. Helps for rashes, diaper rash, roasties, insect bites etc. It is like the old "traxa" you used to get in SA years ago.

It is all natural and works like a charm. It has multiple uses and is much better than zambuck, smells good too.

C

Link to comment
Share on other sites

made a note of this one. Thanks. :( I always used Fissan on my children's bums, and for lots else. Guess they need good ointments with the sun and goggos in Oz! :(:);)

Link to comment
Share on other sites

I don't have babies anymore but I discovered something amazing here in Australia a couple of years ago and used to have it posted back to me in SA but now I buy it at most pharmacies, it is called PAWPAW ointment and is the best thing ever. Helps for rashes, diaper rash, roasties, insect bites etc. It is like the old "traxa" you used to get in SA years ago.

It is all natural and works like a charm. It has multiple uses and is much better than zambuck, smells good too.

C

Another wonderful Australian product, similar to the Pawpaw ointment is, Thursday plantation's Aloe Vera gel. It is multipurpose, non greasy, quick absorbing and all natural. I've seen Thursday plantation tee tree products for sale in South Africa, so they may stock this too. Colton, I will definately try the pawpaw product soon. I've seen it in a variety of stores and have been curious about it.

Link to comment
Share on other sites

Join the conversation

You can post now and register later. If you have an account, sign in now to post with your account.

Guest
Reply to this topic...

×   Pasted as rich text.   Paste as plain text instead

  Only 75 emoji are allowed.

×   Your link has been automatically embedded.   Display as a link instead

×   Your previous content has been restored.   Clear editor

×   You cannot paste images directly. Upload or insert images from URL.

×
×
  • Create New...