Jump to content

Swangerskap


oz girl

Recommended Posts

Goeie dag

Ons het so paar weke terug uit gevind ons is Swanger met ons eerste baba. Deur al die opgewondenheid is ons ook maar bietjie skrikerig want ons in n nuwe land en weet nie regtig hoe dinge hier werk nie en vra groot asseblief enige raad sal waardeur word

Hoe werk swangerskappe hier?

Ons was by Ocean Reef Medical Centre se GP heel eerste om net seker te maak as ek swanger is

Toe stuur die GP ons na Perth Radiological Clinic om uit te vind hoeveel weke ons is

Daarna moes ons terug gaan na die GP nou doen ons vir eers n paar bloed toetse om seker te maak ons baba is gesond

Dan moet ons terug gaan na die toetse

Wanneer gaan dit stop, wanneer word ons na n ginekoloog toe verwys of hoe werk dit hier? Want om tussen 2 dokters die heeltyd te gaan kos n plaas se prys en glo ook nie dit sal soveel wees as ons direk na n ginekoloog toe gaan maar weet ons moet eers verwys word.

Ons het n mediese fonds maar moet dokter afsprake self betaal en dan ingee by die mediese fonds dan betaal hulle dit terug

Die kraam is gelukkig anders ons moet na n privaat hospitaal toe gaan (weet enige iemand van n goeie privaat hospitaal wat al geboorte daar gegee het) en dan as ons die rekening kry gee ons dit net in by die mediese fonds hoef gelukkig dit nie uit ons sak uit te betaal nie en dit maak die bekommernis darm bietjie beter.

So as enige iemand enige raad het vir ons dit sal baie waardeur word.

Dankie

Nuwe Mamma

Link to comment
Share on other sites

Put a drip in your arm when you visit the Gynie,

good luck with the pregnacy.

Regards

Enrica

Link to comment
Share on other sites

Archived

This topic is now archived and is closed to further replies.

×
×
  • Create New...